Skip to content
FreeGuitarTabs

Stuur Vir My 'N Foto

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Stuur  vir my 'n foto 'n duidelike  beeld
 Van die plooitjies  om jou oë onder  andere
 Maak  vir my 'n afskrif van die drome  in jou hande
 En die skewe  halwe glimlag om jou mond
 Probeer  ten minste vaspen  'n bietjie van  die aard
 Van die dinge  wat jy liefhet  en onthou
 'n Mens  is tog te gou  geneig om maklik  te vergeet
 'n Foto  keer dat die tyd  verweer
 Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld
 Van die sprokies en die spoke van jou lyf
 en die roering in jou palms en jou hartklop in jou are
 En jou stiltes en jou lag en selfs jou huil
 Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard
 Van die dinge wat jy liefhet en onthou
 Soos ons ernstige woorde oor die dinge van belang
 Wat nou reeds stom in die gange hang
 Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld
 Van 'n plek waar ons al saam was of heen wil gaan
 Dalk 'n horison 'n waansin 'n hawe of 'n bos
 Onthou jy nog hoe ver wou ons nog reis
 Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard
 Van die dinge wat jy liefhet en onthou
 'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet
 'n Foto keer dat die tyd verweer

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Stuur Vir My 'N Foto by Laurika Rauch

[E]  [Abm] [A]  [E]

S[E]tuur vir my 'n foto 'n d[Abm]uidelike beeld
Van die pl[A]ooitjies om jou oë on[E]der andere
M[E]aak vir my 'n afskrif van die [Abm]drome in jou hande
En die s[A]kewe halwe glimlag om jou [C#m]mond
Prob[E]eer ten minste [F#]vaspen 'n [Abm]bietjie [F#]van die [E/G#]aard
Van die d[E]inge wat jy l[F#]iefhet en o[Abm]nthou
'n M[E]ens is tog te [F#]gou geneig om [Abm]maklik te verg[E]eet
'n [C#m]Foto keer dat die [F#]tyd verweer

Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld
Van die sprokies en die spoke van jou lyf
en die roering in jou palms en jou hartklop in jou are
En jou stiltes en jou lag en selfs jou huil
Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
Soos ons ernstige woorde oor die dinge van belang
Wat nou reeds stom in die gange hang

Stuur vir my 'n foto 'n duidelike beeld
Van 'n plek waar ons al saam was of heen wil gaan
Dalk 'n horison 'n waansin 'n hawe of 'n bos
Onthou jy nog hoe ver wou ons nog reis
Probeer ten minste vaspen 'n bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
'n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet
'n Foto keer dat die tyd verweer

More songs by Laurika Rauch

Browse more →