Die Gang
Laurika RauchVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
In die donker gang is 'n lig wat skyn
Maar die vlam is delikaat en fyn
En ek het verlang na die lentetyd
Op my oom se plaas sonder elektrisiteit
2de Vers:
My tannie sê: My kind, my kind
Die liefde en die motte is blind
Vanmelee se dae in die lentetyd
Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit
REFREIN:
Diep in die donker gang
Het ek na iets verlang
Ek het die wind hoor sing
Lente sal liefde bring
Ek het die dag hoor kwyn
Dis net die son wat nou verdwyn
En soos die aarde draai
Sal 'n haan weer kraai
3de Vers:
In die donker gang is 'n skildery
Van De Wet, Cronjè, en De la Rey
En die perde se oë het moeg gelyk
Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd
4de Vers:
Laat een aand word die dag soos nag
Die storm bars met al sy krag
En ek het in die gang weggekruip
Want ek was so bang vir die elektrisiteit
REFREIN
5de Vers:
In die donker gang word die vlam weerkaats
In die prent waar die skadu's dans
Maar die vlam is delikaat en fyn
En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn
REFREIN
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Die Gang by Laurika Rauch
In die d[G]onker gang [D7]is 'n l[G]ig wat skyn Maar die v[C]lam is d[G]elik[D]aat en fyn En ek h[G]et verl[C]ang na die l[D]entet[G]yd Op my [Am7]oom se p[G]laas sonder e[D]lektrisit[G]eit 2de Vers: My tannie sê: My kind, my kind Die liefde en die motte is blind Vanmelee se dae in die lentetyd Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit REFREIN: [G]Diep in die d[Am]onker g[D]ang Het ek na i[G]ets verlang Ek het die [Am7]wind hoor s[D]ing Lente sal l[G]iefde bring Ek het die d[C]ag hoor k[D]wyn Dis net die s[G]on wat nou verd[C]wyn En soos die a[G]arde d[G7]raai Sal 'n h[G]aan w[C]eer k[G]raai 3de Vers: In die donker gang is 'n skildery Van De Wet, Cronjè, en De la Rey En die perde se oë het moeg gelyk Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd 4de Vers: Laat een aand word die dag soos nag Die storm bars met al sy krag En ek het in die gang weggekruip Want ek was so bang vir die elektrisiteit REFREIN 5de Vers: In die donker gang word die vlam weerkaats In die prent waar die skadu's dans Maar die vlam is delikaat en fyn En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn REFREIN