Skip to content
FreeGuitarTabs

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Ek het in  my kinderjare vas geglo  in Kersfeesvader
 In werklikheid  ry hy mos met 'n slee
 Maar hier stap  hy deur die mielies met 'n streepsak  en 'n kierie
 En my boetie  vra "Boer hy in Clocolan?"
 Waar is jou rendier  en silwer spore
 Waar is ons drome  van gisteraand
 Vlieg oor die bome  met my drome
 Kyk hoe glinster die maan
 Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter
 En boetie kry 'n rooi jas in die laai
 Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer
 Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn
 Waar is jou rendier en silwer spore
 Waar is ons drome van gisteraand
 Vlieg oor die bome met my drome
 Kyk hoe glinster die maan
 In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader,"
 Elke meisie het 'n spesiale wens
 Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike
 En soen hy jou dink jy dis net 'n droom
 Waar is jou rendier en silwer spore
 Waar is ons drome van gisteraand
 Vlieg oor die bome met my drome
 Kyk hoe glinster die maan
 Ek stap  toe op 'n aand laat
 Met 'n kêrel  uit die Vrystaat
 Al bestuur  hy ook 'n bakkie
 Sê  ek Kersfeesvader dankie
 Want al sy soene  is soos suiker
 En in sy hande  'n diamant
 Vlieg oor die bome met my drome
 Kyk hoe glinster die maan
 Kinders  om die boompie wag  nou vir die oompie
 My dogtertjie  is net 'n bietjie bang
 Maar hy stap sommer  uit die branders
 Ja die tye  het verander
 My seuntjie  vra "Woon hy in Jeffreysbaai?"
 Waar is jou rendier  en silwer spore
 Waar is ons drome  van gisteraand
 Vlieg oor die bome  met my drome
 Kyk hoe glinster die maan

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Kyk Hoe Glinster Die Maan by Laurika Rauch

Ek het [Ab]in my kinderjare vas g[Eb]egl[Ab]o in Kersfeesvader
In w[C#]erk[Ab]likheid ry hy mos met 'n s[Ab]lee
Maar hier s[Ab]tap hy deur die mielies met 'n [Eb]str[Ab]eepsak en 'n kierie
En my [C#]boe[Ab]tie vra "Boer hy in Cloco[Ab]lan?"

Waar is jou r[C#]endier en silwer s[Eb]pore
Waar is ons d[Ab]rome van gister[C#]aand
Vlieg oor die b[Ab]ome met my drome [C#]    [Ab]
Kyk hoe glinster die m[Ab]aan

Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter
En boetie kry 'n rooi jas in die laai
Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my kamer
Want jou fantasie het soos 'n droom verdwyn

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

In 'n brief van laterjare skryf ek "Liewe Kersfeesvader,"
Elke meisie het 'n spesiale wens
Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike
En soen hy jou dink jy dis net 'n droom

Waar is jou rendier en silwer spore
Waar is ons drome van gisteraand
Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

Ek s[C#]tap toe op 'n aand laat
Met 'n k[Ab]êrel uit die Vrystaat
Al bes[C#]tuur hy ook 'n bakkie
S&ecirc[Ab]; ek Kersfeesvader dankie
Want al sy s[C#]oene is soos s[Eb]uiker
En in sy h[Ab]ande 'n dia[C#]mant

Vlieg oor die bome met my drome
Kyk hoe glinster die maan

[C#] [Ab]  [C#] [Ab]  [A]  [D/A]  [D/A]

K[A]inders om die boompie [E/A]wag nou vir die oompie
My d[D/A]ogtertjie is net 'n bietjie b[A]ang
Maar hy stap so[A]mmer uit die branders
Ja die [D/A]tye het verander
My s[E/A]euntjie vra "Woon hy in Jeffreysb[A]aai?"

Waar is jou r[D]endier en silwer sp[E]ore
Waar is ons d[A]rome van gistera[D]and
Vlieg oor die b[A]ome met my drome  [D/A]
Kyk hoe glinster die m[A]aan

[D/A]  [D/A]  [A]

More songs by Laurika Rauch

Browse more →