Mannetjies Roux
Laurika RauchVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee"
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Oom het gesukkel op 'n plaas
Want die son was te warm en die reën te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande vaal
En sy oë grou
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
As jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak
Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
O, stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Mannetjies Roux by Laurika Rauch
[Bb] [F7] [Bb] [Eb] [Bb] [F7] [Bb] My [Bb]oom se motor is 'n [Eb]ou mas[Bb]jien Hy m[F7]aak dit vol met d[Bb]iesel[F7]ien En hy s[Bb]ing in die s[Bb7]trate as hy[Cm] on[E]s kom sien My [Bb]oom is [F7]oud en ek is s[Bb]kaars dertien My [Bb]oom drink koffie en my t[Eb]annie [Bb]tee Ek [F7]vra oor die reën e[Bb]n hy s&[F7]ecirc; "Ja nee" Ek hy d[Bb]rink soet koffie met sy[Cm] ee[E]n oog toe En hy p[Bb]raat weer oor die d[F7]rie van Mannetjies Roux O, s[Bb]tuur ons [Eb]net so 'n b[Bb]ietjie reën My [F7]oom het 'n tenk vol d[Bb]ieselien En s[Bb]eën my pa[Eb] en seën my ma En my [Bb]oom op sy p[F7]laas in A[Bb]frika Oom het gesukkel op 'n plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy ry na die lande vaal En sy oë grou O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika As jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O, stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol dieselien En seën my pa en seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika