Skip to content
FreeGuitarTabs

Nostalgie

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Kom  sit  styf hier teen my, jou kop  agteroor
 Hoor  jy hoe sag  val die reën  ?
 Die dag  is verby, nog 'n week,  nog 'n maand
 Waar  loop die tyd  met ons heen  ?
 Onthou  jy hoe ver moes ons skool  toe stap
 En sou  jy my fliek  toe vra
 Dan moes  ons jou tjor aan die brand  kry, ek en jy
 Ja, dit  was die goeie  ou dae
 REFREIN 1:
My  held was Elvis,  my Elvis,  my "Heartbreak  Hotel"
 Toe jy  nog vir my  met 'n tiekie  kon bel
 Kom ons klink 'n rooi  glasie wyn  op ons skete  en pyn
 En gee ons oor  aan die nostalgie
 2de Vers:
 Die kiekies is dof, die albums vol stof
 Kyk hier bak ma haar beskuit
 Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam
 O hoor jy die wind tee die ruit ?
 Die kindergesiggies, die sterre se liggies
 Laat jou van voor af onthou
 Ou vriende is dood, die kleinspan word groot
 Ja, kyk net waar staan ons nou
 2de REFREIN:
 Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole
 En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go"
 Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer
 En gee ons oor aan die nostalgie
 BRUG:
 Onthou  jy die saam  besluit
 Liefde  had geen perke
 Saam  veg teen die steiltes  uit
 Hier  staan ons nou, sterker  en sterker oe
 REFREIN 1 (sonder die "My held was": begin by "Elvis"")

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Nostalgie by Laurika Rauch

[N.C.]Kom sit[C] styf hier teen my, jou kop[G] agteroor
H[F]oor jy hoe s[G]ag val die r[C]eën ?
Die d[C]ag is verby, nog 'n w[G]eek, nog 'n maand
W[F]aar loop die t[G]yd met ons h[C]een ?
Ont[G]hou jy hoe ver moes ons s[Em]kool toe stap
En s[F]ou jy my f[G]liek toe v[C]ra
Dan m[C]oes ons jou tjor aan die br[G]and kry, ek en jy
Ja, d[F]it was die g[G]oeie ou d[C]ae

REFREIN 1:

[N.C.]My held was Elv[F]is, my Elv[G]is, my "Hea[C]rtbreak Hotel"
Toe [F]jy nog vir [G]my met 'n t[C]iekie kon bel
Kom ons klink 'n r[F]ooi glasie w[G]yn op ons s[C]kete en pyn
En gee ons o[F]or aan die n[G]ostalg[C]ie

2de Vers:

Die kiekies is dof, die albums vol stof
Kyk hier bak ma haar beskuit
Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam
O hoor jy die wind tee die ruit ?
Die kindergesiggies, die sterre se liggies
Laat jou van voor af onthou
Ou vriende is dood, die kleinspan word groot
Ja, kyk net waar staan ons nou

2de REFREIN:

Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole
En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go"
Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer
En gee ons oor aan die nostalgie

BRUG:

Ont[Em]hou jy die s[Am]aam besluit
L[F]iefde had geen p[C]erke
S[Em]aam veg teen die s[Am]teiltes uit
H[F]ier staan ons nou, s[G]terker en sterker oe

REFREIN 1 (sonder die "My held was": begin by "Elvis"")

More songs by Laurika Rauch

Browse more →