Skip to content
FreeGuitarTabs

Liza Se Klavier

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Ek  het 'n vriendin ver by die blou see
 Teen die hang  van Tafelberg
 As die son  sak
 Speel sy die mooiste  melodiëe
 Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
 Die klavier se grootste vreugde
  hartseer en verlange
 verstaan die hart se diepste smart
 Ja, die hele wereld  word stil, en luister in die donker  uur
 Na die naggeluide  van Lisa se Klavier
 En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
 En sy laat my nooit huistoe loop
 Of afskeid neem
 Voor my laaste sigaret nie
 Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
 Kyk uit na Kaapstad in die nag
 Die liggies, en die swart
 Swart see
 Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
 Na die naggeluide van Lisa se Klavier
 Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
 Na die naggeluide van Lisa se Klavier
 En onder op die sypaadjie
 Sien ek die bergie en sy maat
 Staan op en opkyk ver na bo
 Vannuit die vullis van Oranjestraat
 Hul ken al lank die klanke
 Wat uit haar woonstel stroom
 Lank na twaalf, met die deure oop
 Al moan die bure ookal hoe
 Word Lisa elke boemelaar se droom

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Liza Se Klavier by Laurika Rauch

[G]Ek het 'n vriendin ver by die blou see       [Em]
Teen die h[G]ang van Tafelberg
As die [Em]son sak
Speel sy die m[G]ooiste melodiëe

Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde
 hartseer en verlange
verstaan die hart se diepste smart

Ja, die hele w[G]ereld word stil, en luister in die d[Am]onker uur
Na die naggel[D]uide van Lisa se Klav[Em]ier

En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop
Of afskeid neem
Voor my laaste sigaret nie

Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Die liggies, en die swart
Swart see

Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

En onder op die sypaadjie
Sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo
Vannuit die vullis van Oranjestraat

Hul ken al lank die klanke
Wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop
Al moan die bure ookal hoe
Word Lisa elke boemelaar se droom

More songs by Laurika Rauch

Browse more →