Skip to content
FreeGuitarTabs

Sonneblom Uit Bethlehem

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Nog 'n somerson  Kersfees
 Want die Koningskind  verjaar
 Ek skryf  vir jou uit die noorde
 En sal die posduif  vra
 Sal hy gaan draai  in die suide
 By die berg  en die see
 En daar  waar my liefde kaalvoet loop
 Die nota  vir  jou gee
 Koor:
 Ek bring  vir jou 'n sonneblom
 uit Bethlehem
 En gee  dit water op  Bloemfontein
 Uit Hanover  bring ek kappertjiesaad
 Uit die tuin  van nr. 3 Darlingstraat
 En hanepoot  druiwe uit  die Paarlvallei
 Nog 'n somerson  Kersfees
 Want die Koningskind  verjaar
 Die suiderkruis  my kompas
 En 'n eng'le  koor ry saam
 En my hart  gesels langsaam
 Oor die liefde  en ek weet
 Die herberg  lê om die draai
 Jy wag  vir my  by die see
 Koor x2

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Sonneblom Uit Bethlehem by Laurika Rauch

Nog 'n s[A]omerson Kersfees
Want die K[D]oningskind verjaar
Ek sk[F#m]ryf vir jou uit die noorde
En sal die p[D]osduif v[E]ra
Sal hy gaan d[A]raai in die suide
By die b[D]erg en die see
En d[F#m]aar waar my liefde kaalvoet loop
Die [D]nota v[E]ir jou g[A]ee

Koor:
Ek br[A]ing vir jou 'n s[D]onneblom
uit B[E]ethleh[F#m]em
En ge[D]e dit water o[A]p Bloemfon[E]tein
Uit Han[A]over bring ek k[D]appertjiesaad
Uit die [F#m]tuin van nr. 3 [D]Darlingstraat
En ha[A]nepoot druiwe [F#m]uit die Paarlval[E]lei    [A]

Nog 'n s[A]omerson Kersfees
Want die K[D]oningskind verjaar
Die s[F#m]uiderkruis my kompas
En 'n [D]eng'le koor ry s[E]aam
En my h[A]art gesels langsaam
Oor die l[D]iefde en ek weet
Die [F#m]herberg lê om die draai
Jy w[D]ag vir [E]my by die s[A]ee

Koor x2

More songs by Laurika Rauch

Browse more →