Skip to content
FreeGuitarTabs

Stille Waters

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Jy't  gesê  ons liefde  sal  bly staan
al  tuimel al die berge in  die oseaan
doen  vir my 'n gunsie voor  jy gaan
gooi  vir my 'n klippie, klippie  in die oseaan
wie  sal ooit die liefde kan  verstaan
nader  as 'n hartklop verder  as die maan
daar  is 'n tyd van kom en  'n tyd van gaan
dit  het ek gelees,  maar hoe  sal ek dit ooit verstaan
en  kyk hoe sak die  sekelmaan
in  die stille oseaan
stille waters, diepe grond
onder  draai die duiwel, onder  draai die duiwel rond
miskien  is liefde net  'n fantasie
dis  nie alles maanskyn en  rose nie
jy  was vir 'n rukkie aan  my sy
Was  jy net 'n bietjie, net  'n bietjie lief  vir my
miskien  is daar 'n plek  vir ons  twee saam
anderkant  die berge van  die maan
as  die maan weer opkom sal  ek onthou
ek  was vir 'n rukkie ook  'n bietjie lief  vir jou
ek  was vir 'n rukkie ook  'n bietjie lief  vir jou

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Stille Waters by Laurika Rauch

[G]Jy't ges&ecirc[D]; ons l[C]iefde sa[D]l bly staan
[G]al tuimel al die berge [D]in die [C]ose[D]aan
[C]doen vir my 'n [D]gunsie [G]voor jy [C]gaan
[C]gooi vir my 'n [D]klippie, [C]klippie in die [D]ose[G]aan

[G]wie sal ooit die [D]liefde [C]kan ver[D]staan
[G]nader as 'n [D]hartklop [C]verder as die [D]maan
[C]daar is 'n tyd van [D]kom [G]en 'n tyd van [C]gaan
[C]dit het ek ge[D]lees, maar [C]hoe sal ek dit [D]ooit [G]verstaan

[G]en kyk hoe [D]sak [G]die sekel[D]maan
[G]in die [D]stille [G]ose[D]aan
[G]stille [C]waters, [G]diepe [D]grond
[C]onder draai die [D]duiwel, [C]onder draai die [D]duiwel [G]rond

[G]miskien is liefde [D]net 'n [C]fanta[D]sie
[G]dis nie alles [D]maanskyn [C]en rose [D]nie
[C]jy was vir 'n [D]rukkie [G]aan my [C]sy
[C]Was jy  net 'n [D]bietjie, [C]net 'n bietjie [D]lief vir [G]my

[G]miskien is daar 'n [D]plek vir [C]ons twee [D]saam
[G]anderkant die [D]berge [C]van die [D]maan
[C]as die maan weer [D]opkom [G]sal ek ont[C]hou
[C]ek was vir 'n [D]rukkie [C]ook 'n bietjie [D]lief vir [G]jou

[C]ek was vir 'n [D]rukkie [C]ook 'n bietjie [D]lief vir [G]jou

More songs by Laurika Rauch

Browse more →