Skip to content
FreeGuitarTabs

Kom Laat Ons Sing

Laurika Rauch
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Net  soos 'n ongenooide  gas
 So sal die liefde  jou  verras
 Ek het 'n wyse  ou uil  hoor sing
 Dis  'n tydelike  ding
 2de Vers:
 Die liefde kom die liefde gaan
 Eendag sal ek dit wel verstaan
 Tot daardie dag sal ek onthou
 Ek was baie lief vir jou
 REFREIN:
 Kom  laat ons sing
 Kom laat  ons sing
 Dis  'n tydelike  ding
 Later  sal ek tog onthou
 Ek  was baie lief vir jou
 3de Vers:
 Wat sal dit my
 My dan baat
 as ek jou altyd, altyd haat
 Dis mos 'n tydelike ding
 So het 'n wyse ou uil gesing
 4de Vers:
 Maar ek sal sing
 Ja, ek sal sing
 Van hierdie tydelike ding
 Die liefde bring jou dalk plesier
 As dit net 'n bietjie duur
 REFREIN x 2
 Ek was baie lief vir jou x 2

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Kom Laat Ons Sing by Laurika Rauch

N[D]et soos 'n [G]ongen[A]ooide g[D]as

So sal die l[G]iefde j[A]ou verr[D]as

Ek het 'n w[G]yse ou u[A]il hoor s[D]ing

D[G]is 'n t[D]ydel[A]ike d[D]ing

2de Vers:

Die liefde kom die liefde gaan
Eendag sal ek dit wel verstaan
Tot daardie  dag sal ek onthou
Ek was baie lief vir jou

REFREIN:

K[D]om laat ons sing
Kom l[G]aat ons sing
D[A]is 'n tydel[D]ike ding
L[D7]ater sal ek tog onth[G]ou
E[A]k was baie lief vir j[D]ou

3de Vers:

Wat sal dit my
My dan baat
as ek jou altyd, altyd haat
Dis mos 'n tydelike ding
So het 'n wyse ou uil gesing

4de Vers:

Maar ek sal sing
Ja, ek sal sing
Van hierdie tydelike ding
Die liefde bring jou dalk plesier
As dit net 'n bietjie duur

REFREIN x 2

Ek was baie lief vir jou x 2

More songs by Laurika Rauch

Browse more →