Skip to content
FreeGuitarTabs

Valerie

Koos Kombuis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Valerie  van  Rondebosch
 Met die lag  en stem soos groentesop
 Sy maak  vir my sulke lekker kos
 Koffie en  toast met peanutbotter op
Sy's  in 'n woonstel  bo die Main Road
Karre  ry heelnag  verby
Maar  Valerie,  sy kom van Goodwood
Dis  hoekom sy so  lekker vry
 KOOR:
Valerie,  my hart  is nat
 Waar jy  verbygeskuur het
 Maar Valerie,  kind, weet  jy wat
 Ek wonder nou nog  wat gebeur het
 Sy't grootgeword in Van's Cafe
 Sy wys my al haar foto's
 Die mense dag sy's 'n take-away
 Agter die till vandat sy so groot is
 Haar voete is plat soos die Cape Flats
 Haar gesig is 'n Renoir-skildery
 Ja, ek het Valerie so lief
 My Valerie van Van's Cafe

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Valerie by Koos Kombuis

[D]Valerie van[C] Rondebosch
Met die [G]lag en stem soos groente[D]sop
Sy maa[D]k vir my sulke lekker kos[C]
Koffie e[G]n toast met peanutbotter [D]op
[D]Sy's in 'n woons[C]tel bo die Main Road
[G]Karre ry [D]heelnag verby
[D]Maar Va[C]lerie, sy kom van Goodwood
[G]Dis hoekom sy [D]so lekker vry

KOOR:
[D]Valerie, my [C]hart is nat
Waar [G]jy verbygeskuur h[D]et
Maar [D]Valerie, kind, wee[C]t jy wat
Ek wonder nou [G]nog wat gebeur [D]het

Sy't grootgeword in Van's Cafe
Sy wys my al haar foto's
Die mense dag sy's 'n take-away
Agter die till vandat sy so groot is

Haar voete is plat soos die Cape Flats
Haar gesig is 'n Renoir-skildery
Ja, ek het Valerie so lief
My Valerie van Van's Cafe

More songs by Koos Kombuis

Browse more →