Jaar In Die Son
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Ek kom 'n lang pad uit die strate van Hillbrow
Ek het die sypaadjies van Sunnyside verlaat
Die kommunes en die crash pads en die couches
Van mense wat nou nog oor my praat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibië
Toe ons besteel is in elke hotel
En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat
Toe ek moes bedel om jou net te kon bel
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge
Ek het gelag in die gesig van gevaar
Gebewe in die ysige wastelands
En gesweet vir my nuwe kitaar
Al staan ek in die bar op 'n reëndag
Al rook ek op jou flat se balkon
Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid
Sal jy opkom vir my jaar in die son
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Gee my 'n jaar in die son
Gun my 'n jaar in die son
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Jaar In Die Son by Koos Kombuis
Ek s[D]oek net een w[G]olklose w[D]inter Ek soek net een w[G]indstil seis[D]oen Geen s[G]opnat en snerpende k[D]oue Gee my 'n j[A]aar in die s[D]on Ek kom 'n l[D]ang pad uit die st[G]rate van H[D]illbrow Ek het die sypaadjies van S[G]unnyside verl[D]aat Die komm[G]unes en die crash pads en die c[D]ouches Van mense wat n[A]ou nog oor my pr[D]aat Dit was 'n moeisame tog deur Namibië Toe ons besteel is in elke hotel En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat Toe ek moes bedel om jou net te kon bel Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge Ek het gelag in die gesig van gevaar Gebewe in die ysige wastelands En gesweet vir my nuwe kitaar Al staan ek in die bar op 'n reëndag Al rook ek op jou flat se balkon Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid Sal jy opkom vir my jaar in die son Ek soek net een wolklose winter Ek soek net een windstil seisoen Geen sopnat en snerpende koue Gee my 'n jaar in die son Gee my 'n jaar in die son Gun my 'n jaar in die son