Atlantis In Jou Lyf
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand
Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand
Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feëverhaal
Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal
Ek weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans
Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans
Jy's die voodoo wat my vashou
Jy's die vloek wat my laat skryf
Die Sahara's in jou oe
En Atlantis in jou lyf
Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof
Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof
Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits
maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz
Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart
val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart
Jy's die voodoo wat my vashou
Jy's die vloek wat my laat skryf
Die Sahara's in jou oe
En Atlantis in jou lyf
Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis
ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus
Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag
my drome flikker soos die vure van oases in die nag
Jy's die voodoo wat my vashou
Jy's die vloek wat my laat skryf
Die Sahara's in jou oe
En Atlantis in jou lyf
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Atlantis In Jou Lyf by Koos Kombuis
Op 'n r[D]eis deur die woes[Em]tyn verdwyn ons trane in die s[A]and Op die gravelpad na die s[D]ee soek ek die [G]unic[A]orn se s[D]trand Daars 'n r[D]oos in elke d[Em]oring en'n leuen in elke f[G]eëverhaal Hierdie o[A]omblikke van w[D]aarheid glim soos n[G]eon d[A]eur my t[D]aal Ek w[Em]eet jy's hier i[D]ewers in die k[A]lei van Afrik[Em]aans Maar ek ken nog nie jou n[D]aam nie, jy s[A]ing waar die flaminke d[Em]ans Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf Die Sahara's in jou [G]oe En Atl[A]antis in jou l[D]yf [G] [A] [D] Ek sien die [D]buitelyne van jou[Em] skip, ek lees jou kaart so do[A]f Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf Die Sahara's in jou [G]oe En Atl[A]antis in jou l[D]yf [G] [A] [D] Op re[D]is deur die woestyn v[Em]erdwyn ons trane in die [A]mis ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag Jy's die v[Em]oodoo wat my v[D]ashou Jy's die v[A]loek wat my laat s[Em]kryf Die Sahara's in jou [G]oe En Atl[A]antis in jou l[D]yf [G] [A] [D]