Skip to content
FreeGuitarTabs

Paranoia In Parow Noord

Koos Kombuis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Chords used :  xx0232
Hoe  kan ek  dit verwoord
 Ja, die lewe  gaan nog voort
 Ek lees my  koerant en drink my gin
 Bel Laura  by die holiday Inn
 Maar sy  help met 'n gesinsmoord
Sy  help uit met 'n  gesinsmoord
 Voor die TV drink ek bier
 Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier
 Die somerweer is drukkend
 Die Tumble-draaier weer stukkend
 Hoe kan 'n mens so die world cup vier
 Hoe kan 'n mens die world cup vier
Dis  paranoia  in Parow-Noord
En  alles  gaan normaal net  soos dir hoort
Ek  is 'n doos van belville-Oos
Jannie  moer sy Sannie  blou
Ma  s&65533;: "[D] Kind, ek foeter jou "
Gedra  jou nou, hou  op met skrou
Bly  still, ons kyk  dir heruitsending van die Cosby Show
Fok  voort in Parow-Noord
 Ben om die hoek is kwaad
 Want sy ex-vrou l&65533; alweer op straat
 Daar's geen teken van sy " E-type "
 Sy's weg met alles tot die hosepipe
 En vergas haar self met die advokaat
 Sy vergas haar self met die advokaat
 Slower verse
 Ek droom nou van my NBS-teller
 Ek is gebuig soos Uri Geller
 Die swembad is vol chloor
 Maar die tuinboy l&65533; vermoor
 Ek het my vinger nog op die sneller
 Ek het my vinger nog op die sneller
 Repear Chorus
 Ek weet ek is verslaaf aan drank
 Ek is oortrokke by die bank
 My dogter is 'n boerepunk
 My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
Fok  voort,  Fok voort
 Ek maak my kar met BP vol
 Ek rook nie meer tuis gegrooide zol
 Maar ek kam my hare soos James Small
 Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol
 Fok Voort, Fok Voort
 In Parow-Noord

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Paranoia In Parow Noord by Koos Kombuis

Chords used :   [D]  xx0232
[D]Hoe kan e[G]k dit verwoord
Ja, die l[D]ewe gaan nog voor[G]t
Ek lees [D]my koerant en drink my gin
Bel Laur[A]a by die holiday Inn
Maar sy[D] help met 'n gesinsmoo[G]rd
[D]Sy help uit met 'n[G] gesinsmoord

Voor die TV drink ek bier

Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier

Die somerweer is drukkend

Die Tumble-draaier weer stukkend

Hoe kan 'n mens so die world cup vier

Hoe kan 'n mens die world cup vier

[D]Dis para[A]noia in Parow-Noord
[G]En alles[A] gaan normaal n[D]et soos dir hoort
[D]Ek is 'n doos van belville-Oos
[G]Jannie moer sy [D]Sannie blou
[G]Ma s&
[G]Gedra jou nou, [D]hou op met skrou
[G]Bly still, ons [D]kyk dir heruitsending van die Cosby Show
[A]Fok voort in Pa[D]row-Noord

Ben om die hoek is kwaad

Want sy ex-vrou l&

Daar's geen teken van sy " E-type "

Sy's weg met alles tot die hosepipe

En vergas haar self met die advokaat

Sy vergas haar self met die advokaat

Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller

Ek is gebuig soos Uri Geller

Die swembad is vol chloor

Maar die tuinboy l&

Ek het my vinger nog op die sneller

Ek het my vinger nog op die sneller

Repear Chorus

Ek weet ek is verslaaf aan drank

Ek is oortrokke by die bank

My dogter is 'n boerepunk

My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
[G]Fok vo[G]ort, Fok voort

Ek maak my kar met BP vol

Ek rook nie meer tuis gegrooide zol

Maar ek kam my hare soos James Small

Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol

Fok Voort, Fok Voort

In Parow-Noord

More songs by Koos Kombuis

Browse more →