Travel In Staail
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Maak los daardie boortjie
En haal af jou das
Want die's nie die Bloutrein nie
Ons ry derdeklas
Maak los daai suitcase
En drink liewers Tas
Dis nie goeie wyn nie
Dis nie goeie wyn nie
Maar dit proe eersteklas
So you can wear
So you can wear my shoes bra
And walk one more mile
And walk one more mile
Ons woon hier
Ons woon hier
Ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail
Ons travel in staail
Jou ma se ousie
Jou pa dra nog bas
Los jou politics by die huis
Don't make such a fuss
If you are my brother
I must be your friend
We're stuck on this railway line
To go till the end
So you can wear
So you can wear my shoes bra
And walk one more mile
And walk one more mile
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Travel In Staail by Koos Kombuis
M[E]aak los daardie b[A]oortjie [D] En haal af jou d[E]as Want die's nie die B[A]loutrein nie [D] Ons ry derdek[E]las Maak los daai s[A]uitcase [D] En drink liewers T[E]as Dis nie goeie w[A]yn nie Dis nie goeie w[D]yn nie Maar dit proe eerste[E]klas So y[A]ou can wear So y[D]ou can wear my s[E]hoes bra And walk one more m[A]ile [D] And walk one more m[E]ile Ons w[A]oon hier Ons w[D]oon hier Ons woon hier in A[E]frika Ons travel in s[A]taail [D] [E] Ons travel in s[A]taail Jou ma se ousie Jou pa dra nog bas Los jou politics by die huis Don't make such a fuss If you are my brother I must be your friend We're stuck on this railway line To go till the end So you can wear So you can wear my shoes bra And walk one more mile And walk one more mile