Skip to content
FreeGuitarTabs

Lalie

Koos Kombuis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Lalie,  jyt vir my gese, so lank  soos die lepel in die papbord  le,
 Solank  soos Ouma nog kleinkinders  wil he, sal jy  my by jou laat le
Maar  Lalie, nous dit donker maan, en daars  goed wat ek  nie kan verstaan,
 Wat nou  gebeur het, was  mos nooit ons plan, Lalie,  jy weet  jy erf my van
Lalie,  amper is nie stamper, en  wie dra nou  jou yellow jumper,
Daars  n nuwe sticker  op jou bumper, daars  n ander ou  wat jou nou pamper, pamper
Lange  nagtes jy al fort, lange dae  wat weke word
Ons  pap begin al koud  word innie bord, Lalie, life  is gans te short
Ek  sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer  jy hoor  die dorpseuns roep
Lalie, Lalie  kom tog terug, true  love druk  deur soos n poep, poep, poep
 La la la la la
Jou  boyfriend dra jou rose aan, maar roos  blare sal gou  vergaan
 En stadsgedruis  mos straks  verslaan, so seker  soos ie lepel innie papbord  staan
Lalie,  kom terug na die veld toe, stuur  hom terug  na die land van geld toe,
Ek  was van hoeka  af jou held, toe, Lalie, stuur  hom na sy hel toe
Lalie,  jyt vir my gese, so lank  soos die lepel in die papbord  le,
 So lank  soos Ouma nog kleinkinders  wil he, sal jy  my by jou laat le

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Lalie by Koos Kombuis

[Em]Lalie, jyt vir my gese, so [D]lank soos die lepel in die [Em]papbord le,
So[D]lank soos Ouma nog [Em]kleinkinders wil he, sal [D]jy my by jou laat [Em]le
[Em]Maar Lalie, nous dit donker maan, en [D]daars goed wat [Em]ek nie kan verstaan,
Wat [D]nou gebeur het, [Em]was mos nooit ons plan, [D]Lalie, jy [Em]weet jy erf my van

[Em]Lalie, amper is nie stamper, [D]en wie dra [Em]nou jou yellow jumper,
[D]Daars n nuwe [Em]sticker op jou bumper, [D]daars n ander [Em]ou wat jou nou pamper, pamper
[Em]Lange nagtes jy al fort, l[D]ange [Em]dae wat weke word
[D]Ons pap begin al [Em]koud word innie bord, [D]Lalie, [Em]life is gans te short

[Em]Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek [D]sweer jy [Em]hoor die dorpseuns roep
[D]Lalie, [Em]Lalie kom tog terug, [D]true love [Em]druk deur soos n poep, poep, poep

La la la la la

[Em]Jou boyfriend dra jou rose aan, maar [D]roos blare sal [Em]gou vergaan
En [D]stadsgedruis mos [Em]straks verslaan, so [D]seker soos ie lepel innie [Em]papbord staan
[Em]Lalie, kom terug na die veld toe, [D]stuur hom [Em]terug na die land van geld toe,
[D]Ek was van [Em]hoeka af jou held, toe, [D]Lalie, [Em]stuur hom na sy hel toe

[Em]Lalie, jyt vir my gese, so [D]lank soos die lepel in die [Em]papbord le,
So [D]lank soos Ouma nog [Em]kleinkinders wil he, sal [D]jy my by jou laat [Em]le

More songs by Koos Kombuis

Browse more →