Springbok Held
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Hier waar vroe&65533[A];r net los[D]gemale was
En die rugbyklub speel in sy laaste dans
Dis beseringstyd en ons laaste kans
Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpaas
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant
Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Onthou jy St. Lourens
Onthou jy jou Rob Ellis
En Edwil Dubayo
Never mind wat sy vel is
So baie heldedade is al hier gepleeg
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
Ek vat haar aan haar hand
Ek vat haar aan haar tiet
Ek pen haar vas in my kwartgebied
En terwyl die maan nog so helder skyn
Druk en my drie op die middellyn
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Springbok Held by Koos Kombuis
Ons l[G]oop oor die v[D]laktes Die v[A]laktes van g[D]roen gras [G]Hier waar v[D]roe& En d[G]ie rugbyklub s[D]peel in sy l[A]aaste d[D]ans [G]Dis beserings[D]tyd en ons [A]laaste [D]kans [G]Komaan, [D]baby, kom [A]sit by[D] my Dis vir die g[G]roen en g[D]oud waarvoor o[A]ns moet v[D]ry [G]Rig my[D] af dan's ek jou S[A]pringbok[D]held En dis so l[G]ekker saam met C[D]athy op die r[A]ugbyve[D]ld Ons loop oor die vlaktes Die vlaktes van groen gras Moet ek jou vashou of liewers uitpaas Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand Ek het balbesit, maar al my manne is onkant Komaan, baby, kom sit by my Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry Rig my af dan's ek jou Springbokheld En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld Ont[G]hou jy St. L[D]ourens Ont[A]hou jy jou Rob E[D]llis En E[G]dwil Du[D]bayo Never m[A]ind wat sy v[D]el is So b[G]aie helded[D]ade is al h[A]ier gep[D]leeg Ek h[G]oor die skare j[D]uig al is die p[A]awiljoene l[D]eeg Ek h[G]oor die skare j[D]uig al is die p[A]awiljoene l[D]eeg Ek vat haar aan haar hand Ek vat haar aan haar tiet Ek pen haar vas in my kwartgebied En terwyl die maan nog so helder skyn Druk en my drie op die middellyn