Skip to content
FreeGuitarTabs

Sestien Jaar

Koos Kombuis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Sestien  jaar, ‘n rock-‘n-roll Zombie, babbelaas  en bot in ‘n boot van ‘n kombi
Op  ‘n plak en Oppikoppi, stad kappe Stellenbosch  vir sewe sakke silwer en ‘n bord  vol kos
 Onthou  jy nog vir bongo Jerrie, dink  jy nog aan Nick?
 En Dapper  Jannie, Dagga-Dirk en Valiant en Piet?
 L’Amour  was die koning op die lead kitaar, maar Gawie  was gekroon as casinova van die jaar
 Sestien  jaar,  sestien  jaar, sestien  jaar  met ‘n vals  kitaar
 Sestien  jaar,  sestien  jaar, weet  ma hoe lank  is sestien  jaar?
 In die begin was ons min, maar ons wil was sterk
 om vir die god van Rock-’n-Roll en vir sy kerk te werk
 Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon,
 Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in die son
 Tussen ‘n muur en ‘n skuur en ‘n hoender battery,
 langs ‘n wingerd en ‘n dam het ons verniet gebly
 Ons kon droom, ons kon dig, ons was honger, ons was maer,
 Die toekoms was verseker in ‘n daggablaar

 Roekeloos in Rockey Straat, desperaat in Dorpstraat,
 Lippe oppie klippe met ‘n sukkelende clutchplaat
 Die bakkie het gehou, maar ons go was uit, toe breek ons maar ‘n venster in vermaaklikheid
 Doobies op die dashbord, klippe in die pad, Bowie op die boombox, sit hom in rat
 Watter kant is Worchester, waar is die bar? Piele op die wiele al vir sestien jaar
 Koortjie
 Dit was die nag van die diktator, die uur van die dier
 Dit was die koudste winter ooit daar langs die Hennopsrivier
 Piet Retief is vooruit om vir die kakies te loop sing,
 Ons het gewag vir de la Rey om die tyding te bring
 Met Ouma Smuts op die wakis en Smuts aan die stuur,
 Was die oorwinning my Magaliesberg van korte duur
 Die producer het gesweet, maar die drummer het geweet
 Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
 Dop in die kop, van die wal in die sloot,
 beskinder in De Kat en in Die Huisgenoot
 Die porters op die lughawe het vliee in die salf
 Kom ons bel die Vrye Weekblad, kom ons moan oor Ralph
 Double-Cross en treachery, leuens en verraad, nog ‘n toer in sy moer, nog ‘n gat in draad
 Nog ‘n selfmoord in die Sirkus, nog ‘n band in gevaar,
 nog ‘n rondte Brandewyn vir almal in die bar

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Sestien Jaar by Koos Kombuis

S[Em]estien jaar, ‘n rock-‘n-roll Zombie, b[Em]abbelaas en bot in ‘n boot van ‘n kombi
[Em]Op ‘n plak en Oppikoppi, stad kappe S[Em]tellenbosch vir sewe sakke silwer en ‘n [Em]bord vol kos
Ont[Em]hou jy nog vir bongo Jerrie, d[Em]ink jy nog aan Nick?
En D[Em]apper Jannie, Dagga-Dirk en Valiant en P[Em]iet?
L’[Em]Amour was die koning op die lead kitaar, maar [Em]Gawie was gekroon as casinova van die j[Em]aar

S[C]estien j[D]aar, s[Em]estien jaar, s[C]estien j[D]aar met ‘n v[Em]als kitaar
S[C]estien j[D]aar, s[Em]estien jaar, w[C]eet ma hoe l[D]ank is s[Em]estien jaar?

In die begin was ons min, maar ons wil was sterk
om vir die god van Rock-’n-Roll en vir sy kerk te werk
Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon,
Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in die son
Tussen ‘n muur en ‘n skuur en ‘n hoender battery,
langs ‘n wingerd en ‘n dam het ons verniet gebly
Ons kon droom, ons kon dig, ons was honger, ons was maer,
Die toekoms was verseker in ‘n daggablaar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met ‘n vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

Roekeloos in Rockey Straat, desperaat in Dorpstraat,
Lippe oppie klippe met ‘n sukkelende clutchplaat
Die bakkie het gehou, maar ons go was uit, toe breek ons maar ‘n venster in vermaaklikheid
Doobies op die dashbord, klippe in die pad, Bowie op die boombox, sit hom in rat
Watter kant is Worchester, waar is die bar? Piele op die wiele al vir sestien jaar

Koortjie

Dit was die nag van die diktator, die uur van die dier
Dit was die koudste winter ooit daar langs die Hennopsrivier
Piet Retief is vooruit om vir die kakies te loop sing,
Ons het gewag vir de la Rey om die tyding te bring
Met Ouma Smuts op die wakis en Smuts aan die stuur,
Was die oorwinning my Magaliesberg van korte duur
Die producer het gesweet, maar die drummer het geweet
Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
Dop in die kop, van die wal in die sloot,
beskinder in De Kat en in Die Huisgenoot
Die porters op die lughawe het vliee in die salf
Kom ons bel die Vrye Weekblad, kom ons moan oor Ralph
Double-Cross en treachery, leuens en verraad, nog ‘n toer in sy moer, nog ‘n gat in draad
Nog ‘n selfmoord in die Sirkus, nog ‘n band in gevaar,
nog ‘n rondte Brandewyn vir almal in die bar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met ‘n vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

More songs by Koos Kombuis

Browse more →