Liefde Uit Die Oude Doos
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Ek wil lewe in jou skaduwee
Ek wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom
Oor my bed en kas en stoel.
ek wil weet net hoe en wat jy is
ek wil jou fynmaal op die wal
ek wil jou rook soos goeie kruie
uit die diepste diepste dal
ek wil jou dophou as jy luister
na die woorde van matrose
ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
liefde uit die oude doos
liefde uit die oude, oude doos
liefde uit die oude doos
Liefde uit die oude doos
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Liefde Uit Die Oude Doos by Koos Kombuis
[Dm]Ek wil lewe in jou skad[Am]uwee [Dm]Ek wil jou blik oor alles[Am] voel [C]Elke oggend as die s[G]on opkom Oor my bed en kas en s[E]toel. [Dm]ek wil weet net hoe en w[Am]at jy is [Dm]ek wil jou fynmaal op die w[Am]al [C]ek wil jou rook soos goeie[G] kruie uit die diepste diepste[E] dal [G]ek wil jou dophou as jy lui[Bm]ster na die woorde van mat[Em]rose ek wil saamgaan op jou stroo[C]ptog ek wil deel in jou si[G]gose kuns is edel, kuns is b[D]oos kuns is nogtans skad[Em]eloos kind van sonde kind van tro[C]os kind van liefde uit die oude doos [G]liefde uit die ou[D]de do[C]os [G]liefde uit die ou[D]de, o[Bm]ude d[C]oos [G]liefde uit die ou[D]de doo[C]s [G]Liefde uit die ou[D]de do[Em]os