Lady Van Die Bodorp
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
met *
E||--2----||
B||--3----||
G||--0----||
D||--0----||
A||--0----||
E||--0----||
Ek kuier in jou voorhuis | Chords herhaal reg deur
tussen mikrogolwe se gesuis |
jou Pa rook pyp, Ma is kuis
and its status symbols in its place
julle kennis en kultuur die wys
in elke meubel stuk se prys
jou broer studeer nou in Parys
jou ouma maak groente sopbeen vleis
die bediende is 'n mental case
in die nuut ontwerpte houtkombuis
Ek het jou in Koelbaai ontmoet
met Franki goes to Hollywood
Met ons eerste soen ,was ek vol moed
al was my klere vol stof en roet
van Lang straat,Hillbrow en Goodwood
daar was olie vlekke op my hoed
en my hande was vreemd en benoud
op jou sagte lyf jou asem soet
jou aksent en jou mooimaak goed
teen al die ander was jy tog te cute
Jy's my Lady van die bo-dorp,
Jy verstaan
My Lady van die Bo-dorp
Na wie ek snags kan gaan
Jy's my quality en class
jy maak liefde sonder om te raas
ek maak nooit weer 'n ander pass
Toe het ek julle buurt leer ken
almal was mal of into zen
gepatchte T-shirts ,Jeans ,Hang Ten
In elke sweater sak 'n blink fulpen
Almal smile so vriendelik en
vra my wie se zoon ek ben
Nou is ek nimmeer meer aleen
want ek weet ek het jou hart gewen
dis soos 'n sprokie
van hans anders en
ver van gewere aard en stem
Hulle kan van classics en Jaques Brélle
Hulle weet hoe om boudoux te spel
hulle lees boeke soos een vir Azzazelle
en hulle gesels so sag se private hell
Hulle is vriendelik as jy hulle bel
om jou al die nuutstes te vertel
So en so se kiss don't tell
Jou paspport is jou ryk wit vel
Selfs die professore is jou pel
Dis so anders as in Brackenfell
Jy's my Lady van die bo-dorp,
Jy verstaan
My Lady van die Bo-dorp
Na wie ek snags kan gaan
Jy's my quality en class
jy maak liefde sonder om te raas
ek maak nooit weer 'n ander pass
Daar is baie ander net soos jy
Wat met hulle Japanese tapedecks ry
Wat partytjies hou in Warm Vlei
Op champagne breakfasts met Caberné
En almal gaan ryk erf soos jy
Elkeen dra tekkies en 'n oorhang trui
Hulle gesprekke gaan oor vuifery
Windsurfers, saunas en perdry
Hulle doen kursusse in pottebakkery
En ken die werk van Claude Moané
My Lady van die bo-dorp,
Dit promise ek vir jou
So lank jy straight bly
Sal ek altyd van jou hou
My liefde sal jy nooit berou
Ek sou al gewaai het as ek wou
Ek is moeg van swart en blou
Ek kom nog onlangs uit die kou
Met jassakke wat toppers binne hou
Hoe kan ek weggaan selfs al sou
So iets gebeur
Later of nou
Wie anders kan ek in my hart vashou
Jy's my Lady van die bo-dorp,
Jy verstaan
My Lady van die Bo-dorp
Na wie ek snags kan gaan
Jy's my quality en class
Jy maak liefde sonder om te raas
Ek maak nooit weer 'n ander pass
Ek's jou Lady van die bo-dorp,
Ek verstaan
Jou Lady van die Bo-dorp
Na wie jy snags kan gaan
Ek's jou quality en class
Ek maak liefde sonder om te raas
Al kon ek nooit die reuk uitstaan
van jou Guiluasse
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Lady Van Die Bodorp by Koos Kombuis
[G] [Em] [C] [D] [D] met [D]* E||--2----|| B||--3----|| G||--0----|| D||--0----|| A||--0----|| E||--0----|| [G]Ek kuier in jou [Em]voorhuis | Chords herhaal reg deur tussen m[C]ikrogolwe se ges[D]uis | jou Pa rook pyp, Ma is kuis and its status symbols in its place julle kennis en kultuur die wys in elke meubel stuk se prys jou broer studeer nou in Parys jou ouma maak groente sopbeen vleis die bediende is 'n mental case in die nuut ontwerpte houtkombui[D]s [D] [D] [D] [D] [D] [D] Ek het jou in Koelbaai ontmoet met Franki goes to Hollywood Met ons eerste soen ,was ek vol moed al was my klere vol stof en roet van Lang straat,Hillbrow en Goodwood daar was olie vlekke op my hoed en my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf jou asem soet jou aksent en jou mooimaak goed teen al die ander was jy tog te cute J[G]y's my Lady va[Em]n die bo-dorp, J[C]y verst[D]aan M[G]y Lady van die[Em] Bo-dorp N[C]a wie ek snags kan[D] gaan J[G]y's my quali[Em]ty en class j[C]y maak liefde sonder [D]om te raas e[G]k maak nooit weer 'n[Em] ander [C]pass [D] Toe het ek julle buurt leer ken almal was mal of into zen gepatchte T-shirts ,Jeans ,Hang Ten In elke sweater sak 'n blink fulpen Almal smile so vriendelik en vra my wie se zoon ek ben Nou is ek nimmeer meer aleen want ek weet ek het jou hart gewen dis soos 'n sprokie van hans anders en ver van gewere aard en stem Hulle kan van classics en Jaques Brélle Hulle weet hoe om boudoux te spel hulle lees boeke soos een vir Azzazelle en hulle gesels so sag se private hell Hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel So en so se kiss don't tell Jou paspport is jou ryk wit vel Selfs die professore is jou pel Dis so anders as in Brackenfell Jy's my Lady van die bo-dorp, Jy verstaan My Lady van die Bo-dorp Na wie ek snags kan gaan Jy's my quality en class jy maak liefde sonder om te raas ek maak nooit weer 'n ander pass Daar is baie ander net soos jy Wat met hulle Japanese tapedecks ry Wat partytjies hou in Warm Vlei Op champagne breakfasts met Caberné En almal gaan ryk erf soos jy Elkeen dra tekkies en 'n oorhang trui Hulle gesprekke gaan oor vuifery Windsurfers, saunas en perdry Hulle doen kursusse in pottebakkery En ken die werk van Claude Moané My Lady van die bo-dorp, Dit promise ek vir jou So lank jy straight bly Sal ek altyd van jou hou My liefde sal jy nooit berou Ek sou al gewaai het as ek wou Ek is moeg van swart en blou Ek kom nog onlangs uit die kou Met jassakke wat toppers binne hou Hoe kan ek weggaan selfs al sou So iets gebeur Later of nou Wie anders kan ek in my hart vashou Jy's my Lady van die bo-dorp, Jy verstaan My Lady van die Bo-dorp Na wie ek snags kan gaan Jy's my quality en class Jy maak liefde sonder om te raas Ek maak nooit weer 'n ander pass Ek's jou Lady van die bo-dorp, Ek verstaan Jou Lady van die Bo-dorp Na wie jy snags kan gaan Ek's jou quality en class Ek maak liefde sonder om te raas Al kon ek nooit die reuk uitstaan van jou Guiluasse