Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Gister was jy my vriend gewees
Toe moes ek in 'n dagblad lees
Jy't my skoonfamilie sleggese^
En jy wil al my spaargeld ook nog he^
Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol
KOOR:
O moenie huil nie, o moenie ween nie
O moenie dink jy is die enigste een nie
Jy was nog nooit rerig alleen nie
Jy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie
Jy dink mos jy't vreeslik seergekry
Jy glo jy's al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat
Daar's orals moord en oorlog in die nag
Daar's commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?
KOOR:
BRUG:
Jy't my een keer te veel teleurgestel
Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
Die kampvuur le^ vol koue as
Daar's dooie kole waar ons vriendskap was
Die lug is nie net een soort blou nie
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog 'n dag
Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag
KOOR:
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie by Koos Kombuis
[G]Gister was jy my vriend gewees Toe moes ek in 'n dagblad lees Jy't my [C]skoonfamilie sleggese^ En jy wil [G]al my spaargeld ook nog he^ Jou vierde vrou het jou so pas verlaat jy wil nou nooit meer oor haar praat Dik gerook van die goedkoop zol Sit en stuur jy e-posse die wereld vol KOOR: [Am]O moenie huil nie, o moenie ween nie [F]O moenie dink jy is die enigste een nie [D]Jy was nog nooit rerig alleen nie [G]Jy was nog nooit in [C]Langstraat as dit [D]reen nie Jy dink mos jy't vreeslik seergekry Jy glo jy's al ou wat so ly Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat Daar's orals moord en oorlog in die nag Daar's commuters wat vir trein wag Ken jy die hongersnood in Bangladesh? Weet jy van mense wat in karre crash? KOOR: BRUG: [Em]Jy't my een keer te veel teleurgestel Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel [C]Die kampvuur le^ vol koue as Daar's dooie [D]kole [C]waar ons vriendskap[G] was Die lug is nie net een soort blou nie Die heelal draai nie net om jou nie Mo^re is mos nog 'n dag Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag KOOR: