Johnny Is Nie Dood Nie
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Here's that little riff between the verses:
--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
onder hierdie maan lê my vriend se lyk
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
met 'n storie op die voorblad,
met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
maar by nommer 22 is dit stil
by nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
in die pipeline
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Johnny Is Nie Dood Nie by Koos Kombuis
[G] [D] [Em] [C] Here's that little riff between the verses: --3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0 [G]onderkant die w[D]ind by die s[Em]poor, by die s[C]poor hang jou r[G]euk in die lug[D] wat na t[Em]rane ruik [C] on[G]derkant die w[D]ind by die s[Em]poor, by die s[C]poor o[G]nder hierdie m[D]aan lê[Em] my vrien[C]d se lyk J[G]ohnny was 'n cowboy, Jo[D]hnny was 'n rushkop Jo[Em]hnny, Johnny, Johnny maak 'n g[C]root geraas J[G]ohnny was 'n genius, Jo[D]hnny was 'n fokkop J[Em]ohnny, Johnny stadig nou, J[C]ohnny, Johnny kap dit flou J[G]ohnny is nie d[D]ood nie, Jo[Em]hnny is nie d[C]ood nie J[D]ohnny is nie d[D]ood nie, hy's net u[Em]itgepaas m[G]et 'n storie op die vo[D]orblad, met 'n ki[Em]ekie van 'n k[C]ar, net 'n b[G]yline [D] [Em] [C] maar by no[G]mmer 2[D]2 is dit s[Em]til [C] by no[G]mmer 2[D]2 was die la[Em]aste p[C]il in die p[G]ipeline[D] [Em] [C] in die p[G]ipeline [D] [Em] [C]