Bicycle Sonder 'n Slot
Koos KombuisVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
Die nagte met honde en goed om te doen
Refrein:
Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder `n slot
Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou s&65533;, ek h[G]et jou[A] lief, lief so[D]os die Kaap
Saam het ons bulte geklim in die somer
en fietsgery al op die soom van `n droom
Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop
Al ons vrae het gewapper soos vli&65533;ers [D]aan `n boom
Karin verstaan jy dat jare soos wyn
Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h&65533;
Maar dat kinders die w&65533;r[G]eld al meer g[D]aan verstom
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Bicycle Sonder 'n Slot by Koos Kombuis
[D]Karin [F#m]onthou jy ons [G]kuiers met [D]koeldrank Alleen in die [F#m]kaia van [A]jeugtyd se [A7]groen [D]Onthou jy die [F#m]dae van [G]skoolbank en [D]kerse Die nagte met [F#m]honde en g[G]oed om te d[D]oen Refrein: [D]Ek bring vir jou [F#m]blomme ek [G]gee jou ge[D]not Ek leen jou my [F#m]bicycle [A]sonder `n [A7]slot [D]Ek weet dit is [F#m]laat en jou [G]ma-hulle [D]slaap Maar ek moes net vir [F#m]jou s& [D]Saam het ons [F#m]bulte ge[G]klim in die [D]somer en fietsgery al [F#m]op die [A]soom van `n [A7]droom [D]Wat is jy as jy [F#m]groot is, is die [G]lewe net [D]stroomop Al ons vrae het ge[F#m]wapper soos [G]vli& [D]Karin ver[F#m]staan jy dat [G]jare soos [D]wyn Kan oud word in [F#m]kanne vol [A]vriendskap en [A7]son [D]Weet jy dat net [F#m]kinders liewe [G]Jesus kan [D]lief h& Maar dat kinders die [F#m]w&