Skip to content
FreeGuitarTabs

Pille Vir Kersfees

Die Heuwels Fantasties
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Pre Verse:  Fmin
 Dis snaaks  hoe hierdie gebou
 Sy arms om my en jou  kan toevou
Terwyl  die elektriese  wolk kombers
 Kom sweef oor die platberg en
Ons  veilig vashou
 Om die brandstigting te aanskou
 Ek soek pille  vir Kersfees
 Vir my gekerfde  senuwees
 Niks wat 'n tydjie by die  see
Nie  kan genees
 Maar wie soek pille  vir Kersfees?
 Hang af by wie  se huis ek gaan  wees
 'n Prys  promosie fenomeen
 So baie  om voor dankbaar te wees
 Alomteenwoordig,
 Jou naasbestaande eis
 Verdraagsaamheid,
 Maar tree oorbodig op
 In hierdie tyd van samesyn
 Stralejakker, spyseniere,
 Bacchus en al sy vriende
 Ek soek pille vir Kersfees
 Vir my gekerfde senuwees
 Niks wat 'n tydjie by die see
 Nie kan genees
 Maar wie soek pille vir Kersfees?
 Hang af by wie se huis ek gaan wees
 'n Prys promosie fenomeen
 So baie om voor dankbaar te wees
 As jou tuiste  is
Waar  jou hart is
Wat  wil dan hier uitbreek
 Uit my borskas uit
Geneties  gelaai om te ontsnap
 Die plasma wat  spoeg
 'n Wemelende massa
 Te veel skade aangedoen
 Ek soek pille vir Kersfees
 Vir my gekerfde senuwees
 Niks wat 'n tydjie by die see
 Nie kan genees
 Maar wie soek pille vir Kersfees?
 Hang af by wie se huis ek gaan wees
 'n Prys promosie fenomeen
 So baie om voor dankbaar te wees

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Pille Vir Kersfees by Die Heuwels Fantasties

Pre Verse: [D] F

Dis [Bm9]snaaks hoe hierdie gebou
Sy arms om my en [A]jou kan toevou
[G]Terwyl die [D]elektriese wolk [Bm9]kombers

Kom sweef oor die platberg en
[A]Ons veilig vasho[G]u
Om die brandstigting te [D]aanskou

Ek soek [G]pille vir Kersfe[D]es
Vir my g[A]ekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die[G] see
[D]Nie kan [A]genees
Maar wie soek [Bm9]pille vir Kersfees?  [A]
Hang af by [D]wie se huis ek [G]gaan wees
'n [Bm9]Prys promosie fen[A]omeen
So [G]baie om voor dankbaar te wees

Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende

Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

As jou [A]tuiste is
[Bm9]Waar jou hart is
[G]Wat wil dan hier uitbreek

Uit my borskas uit
[Em9]Geneties gelaai om te [F#min]ontsnap
Die plasma wat[G] spoeg

'n Wemelende massa

Te veel skade aangedoen

Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

More songs by Die Heuwels Fantasties

Browse more →