Nare Kaskenades
Die Heuwels FantastiesVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Trekklavier:
Veronderstel ek word spyt
en dis als verniet
'n beroerte wag op my
as ek kon kies
sou ek niks besluit
ek sou dit kies
sonder om my oë toe te knyp
Trekklavier:
waar is jy dan
dis waa-aaa-aaar jy gaan
bitter min bitter mooi sonder trane
jou hoofstuk voltooi
en in die nare kaskenade gly jy net verby
die aardbol respireer
die oseaan
tot in vervelens al na mekaar gestaar
blou in die gesig
lig in die broek
hart hard op soek
waar is jy dan
dis waa-aaa-aaar jy gaan
bitter min bitter mooi sonder trane
jou hoofstuk voltooi
en in die nare kaskenade gly jy net verby
<klavier stukkie="">
verveelde ure onder die Afrika-son
oranje pakke ageëts in heuwel
die snelweg wat blom
bitter min bitter mooi sonder trane
jou hoofstuk voltooi
en in die nare kaskenade gly jy net verby
gly jy net verby
gly jy net verby
gly jy net verby
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Nare Kaskenades by Die Heuwels Fantasties
Trekklavier: [C] [Em] [Am] [F] [C] Veronderste[Em]l ek word spy[Am]t en dis als vern[F]iet 'n beroerte wag op [C]my as ek kon [Em]kies sou ek niks bes[Am]luit ek sou dit [F]kies sonder om my [G]oë to[C]e te knyp Trekklavier: [C] [Em] [Am] [F] [C]waar is jy [Em]dan dis [C]waa-aaa-a[Am]aar jy [Em]gaan bitter [C]min bitter [G]mooi sonder [G]trane [F] jou hoofstuk vol[C]tooi en in die nare [F]kaskenade [G] gly jy net v[F]erby die aardbol respi[C]reer die oseaan tot in ver[Em]velens al na me[Am]kaar gestaar [F]blou in die gesig [C]lig in die broek [Em]hart hard op soek[Am] [C]waar is jy [Em]dan dis [C]waa-aaa-a[Am]aar jy [Em]gaan bitter [C]min bitter [G]mooi sonder [G]trane [F] jou hoofstuk vol[C]tooi en in die nare [F]kaskenade [G] gly jy net v[Am]erby <klavier stukkie=""> [Am] verveelde ur[G]e onder die Afr[C]ika-son [C] [D] [Am] oranje pa[G]kke age&eu[C]ml;ts in heuwel d[D]ie snelweg wat blom b[C]itter min bitter mooi so[G]nder trane j[Em]ou hoofstuk voltooi e[C]n in die na[D]re kaskenade [Em] gly jy net verby g[Am]ly jy net verby[F] g[C]ly jy net verby[Em] g[Am]ly jy net verby[C]