Klein Tambotieboom
Die Heuwels FantastiesVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Jy het nie 'n graad nie
En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
En die verte in van 'n krans af te staar
Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Geïsoleer in donderweer
Ver van die wolkekrabbers
Net die atmosfeer wat aan ons kleef
En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
Jy weet ek het nie
Jy weet ek het nie
Ek het nie 'n agenda nie
Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
As die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveld-horison
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Klein Tambotieboom by Die Heuwels Fantasties
As die [D]donker my kom [G]haal En die [A]here my nie soe[D]k nie As die [Bm]osoonlaag ver[G]gaan En in 'n [A]kandelaar van sterre val Be[D]grawe my [G]hart op [A]Klein Tambotie[D]boom En [Bm]strooi my [G]as oor die [A]Bosveld-horis[D]on [D] [A] [Bm] [Bm]Jy het nie 'n graad nie [A] [D] En jy [A]het [Bm]nie 'n kredietkaart nodi[A]g ni[D]e Om in die [Bm]agterplaas soos 'n k[Em]ind te baljaar En die [D]verte in van 'n [A]krans af te staar [G]Die gelukkigste wat [Em]ek ooit was Op die [D]naat van my rug in die natuurreser[A]vaat Die [G]wind sing my naam En deur die [Em]bottels wat knak hoor [G]ek 'n skater[A]lag As die [D]donker my kom [G]haal En die [A]here my nie soek [D]nie As die [Bm]osoonlaag ver[G]gaan En in 'n [A]kandelaar van sterre val B[D]egrawe my[G] hart op[A] Klein Tamboti[D]eboom En [Bm]strooi my [G]as oor die [A]Bosveld-horis[D]on [D] [A] [Bm] [Bm]Geïsolee[Em]r in donderweer Ver van die [D]wolkekrabbers Net die a[A]tmosfeer wat [G]aan ons [Em]kleef En 'n [D]wolkbreuk wat my [A]boekdeel spreek Jy weet ek [G]het nie Jy weet ek [Em]het nie Ek het [D]nie 'n agen[A]da nie [G]Die gelukkigste wat [Em]ek ooit was Op die [D]naat van my rug in die natuurreser[A]vaat Die [G]wind sing my naam En deur die [Em]bottels wat knak hoor [G]ek 'n skater[A]lag As die [D]donker my kom [G]haal En die [A]here my nie soe[D]k nie As die [Bm]osoonlaag ver[G]gaan En in 'n [A]kandelaar van sterre val Be[D]grawe my [G]hart op [A]Klein Tambotie[D]boom En [Bm]strooi my [G]as oor die [A]Bosveld-horis[D]on En [Bm]strooi my [G]as oor die [A]Bosveld-horis[D]on