Skip to content
FreeGuitarTabs

Buitenste Ruim

Die Heuwels Fantasties
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
almal  het demone  wat in  hul is
ek  probeer al lankal  om die verlede  af te skud
 en uit te wis
 ek wonder soms  waar  jy ook is
 met een voet  in die dryfsand
 en die ander wat probeer om  balans te vind
is  dit uit die ruimte
waar  ons vandaan kom
ons  ouers
hoe  ons met pyn klaarkom
wat  ons met mekaar deel
en  waar ons speel
die  laaste bedryf waarin ek  die hoofrol speel
ek  gee my beste
net  partykeer
oudstes  en enigstes
net  wat die tyd sal leer
is  dit in die reise
en  die plekke
geen  bestemming
dis  mos ekke
 Deur: OnsWeetMos

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Buitenste Ruim by Die Heuwels Fantasties

[C]   [C]   [F]   [G]

[C]almal het [F]demone wat [C]in hul i[G]s

[C]ek probeer al [F]lankal om die [G]verlede af te [G]skud

en uit te w[C]is

ek wonder [F]soms w[C]aar jy ook i[G]s

met een [C]voet in die dryfsa[F]nd

en die ander wat [G]probeer [G]om balans te vind

[C]is dit uit die ruimte

[C]waar ons vandaan kom

[F]ons ouers

[G]hoe ons met pyn klaarkom

[C]wat ons met mekaar deel

[C]en waar ons speel

[F]die laaste bedryf waarin [G]ek die hoofrol speel

[C]ek gee my beste

[C]net partykeer

[F]oudstes en enigstes

[G]net wat die tyd sal leer

[C]is dit in die reise

[C]en die plekke

[F]geen bestemming

[G]dis mos ekke

Deur: OnsWeetMos

More songs by Die Heuwels Fantasties

Browse more →