Skip to content
FreeGuitarTabs

Mangemaak

Die Heuwels Fantasties
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Saamspan
 Saamval
 Deur dik  en dun  vermink
 Uitskakel,  afskakel
 Afval, uitval
 Afgrond, opstaan, opdaag
 Mangemaak
 Uiters mangemaak  (2x)
Ek  wens nou weer ek was  nie
 
 'n Grootmens nie
 Ek wil nie meer nie
 
 Wat anders kan ek doen
 Ek wil jou net op  jou voorkop soen
En  ek wens  nou weer ek was  nie
 'n Grootmens  nie
 Ek wens  nou weer ek was  nie
En  ek wens  nou weer ek was  nie
 'n Grootmens  nie
 Ek kan  nie meer nie
 Ek kan nie meer nie
 Ekstaties
 Dat jy is
 Ek sit dalk die pot  mis
 Of het ek myself misgis
 Ek kan nie meer nie (2x)
 En ek wens nou weer ek was nie
 ‘n Grootmens nie
 Ek wil nie meer nie
 Wat anders kan ek doen
 Ek wil jou net op jou voorkop soen
 En ek wens nou weer ek was nie
 'n Grootmens nie
 Ek wens nou weer ek was nie
 En ek wens nou weer ek was nie
 'n Grootmens nie
 Ek wil nie meer nie
 Ek kan nie meer nie

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Mangemaak by Die Heuwels Fantasties

[D]Saamspan

Sa[D]amval

Deur d[G]ik en d[D]un vermink

Uits[D]kakel, afskakel

Afval, uitval

Afgrond, opstaan, opdaag

Man[G]gemaak

Uiters m[D]angemaak (2x)

[A]Ek wens nou weer ek w[G]as nie
              [D]

'n Grootmens nie

Ek wil nie meer nie
                   [A]

Wat anders kan ek doen

Ek wil jou net [G]op jou voorkop s[D]oen

[Bm]En ek w[G]ens nou weer ek w[A]as nie

'n G[D]rootm[A]ens n[Bm]ie

Ek we[G]ns nou weer ek w[A]as nie

[Bm]En ek w[G]ens nou weer ek w[A]as nie

'n G[D]rootm[A]ens n[Bm]ie

Ek k[G]an nie meer nie

Ek kan nie meer nie  [D]

Eks[D]taties

Dat jy is
Ek sit dalk die p[G]ot mis
Of het ek myself m[D]isgis

Ek kan nie meer nie (2x)

En ek wens nou weer ek was nie

‘n Grootmens nie

Ek wil nie meer nie

Wat anders kan ek doen

Ek wil jou net op jou voorkop soen

En ek wens nou weer ek was nie

'n Grootmens nie

Ek wens nou weer ek was nie

En ek wens nou weer ek was nie

'n Grootmens nie

Ek wil nie meer nie

Ek kan nie meer nie

More songs by Die Heuwels Fantasties

Browse more →