Skip to content
FreeGuitarTabs

Leja

Die Heuwels Fantasties
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Em
e|---2---|---2---|---2---|---0---|
b|---2---|---2---|---3---|---0---|
g|---0---|---0---|---2---|---0---|
d|---0---|-------|---0---|---2---|
a|-------|---2---|-------|---2---|
e|---3---|-------|-------|---0---|
 Leja,  ek weet  nie meer of ek jou hier
Uit  gehang  kan sien  nie.
Sal  ek ooit  genoeg geld  kan verdien, die  nag
is  koud.  En die winter
 En die winter
Toe ek  jou  gesien het vir die eerste
Keer.  Leja,  ek kan  nie meer
Onthou  hoe dit  gevoel  het nie
 Die paaie bly  nat
 In die winter
In  jou ma se oë
 Ons was tieners ons kon glo  in die dinge daarbo
In  jou ma se oë
 Wou ek sien en wou ek glo-
Maar  tye het  verander  en ons raak nie jonger nie
Ek  kan nie eers  meer byhou  nie
Ons  laaste avondsdrome  versprei soos waterstrome
 Op die gras,  op die gras
 Leja,  sit dit vas  soos dit was soos dit
was,  dan sal ons kan  Leja
Maar  jy’s nou net  die pen  op ‘n servet wat ek
Al  weer, al weer
Iewers  moes vergeet het
die  onoorspronklikheid
nes  afgeleide  selfverwyt
het  ek myself  hier uit
uit  hierdie  storie uitgeskryf
In  jou ma se oë
 Ons was tieners ons kon glo  in die dinge daarbo
In  jou ma se oë
 Wou ek sien en wou ek glo-
Maar  tye het  verander  en ons raak nie jonger nie
Ek  kan nie eers  meer byhou  nie
Ons  laaste avondsdrome  versprei soos waterstrome
 Op die gras,  op die gras
Maar  tye het  verander  en ons raak nie jonger nie
 (Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
Ek  kan nie eers  meer byhou  nie
 (dan sal ons kan Leja)
Ons  laaste avondsdrome  versprei soos waterstrome
 (Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
 Op die gras,  op die gras
 (dan sal ons kan Leja)

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Leja by Die Heuwels Fantasties

[G5]   [C5add9]    [D]       [Em]
e|---2---|---2---|---2---|---0---|
b|---2---|---2---|---3---|---0---|
g|---0---|---0---|---2---|---0---|
d|---0---|-------|---0---|---2---|
a|-------|---2---|-------|---2---|
e|---3---|-------|-------|---0---|

[C5add9]     Lej[G5]a, ek we[D]et nie meer of ek jou hier

[C5add9]Uit geha[G5]ng kan s[D]ien nie.

[C5add9]Sal ek o[G5]oit genoeg g[D]eld kan verdien, die[C5add9] nag

[G5]is  k[D]oud. En die winter    [C5add9]               [D]

En die win[C5add9]ter         [D]

[C5add9]Toe     [G5]ek  j[D]ou gesien het vir die eerste

[C5add9]Keer.    Lej[G5]a, ek k[D]an nie meer

[C5add9]Onthou  hoe [G5]dit gevo[D]el het nie

Die [C5add9]paaie   [G5]bly   n[D]at
In die winter

[C5add9]In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon [Em]glo in die dinge daarbo

[C5add9]In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek g[Em]lo-

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome

[C5add9]    Op die g[G5]ras, op die gr[D]as

[C5add9]     Lej[G5]a,  sit dit v[D]as soos dit was soos dit

[C5add9]was,  dan sal ons k[G5]an Lej[D]a

[C5add9]Maar jy’s nou n[G5]et die p[D]en op ‘n servet wat ek

[C5add9]Al weer, al w[G5]eer

[D]Iewers moes vergeet het

[C5add9]  [D]

[C5add9]die onoo[D]rspronklikheid

[C5add9]nes afge[D]leide selfverwyt

[C5add9]het ek m[D]yself hier uit

[C5add9]uit hier[D]die storie uitgeskryf

[C5add9]In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon [Em]glo in die dinge daarbo

[C5add9]In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek g[Em]lo-

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome

[C5add9]    Op die g[G5]ras, op die gr[D]as

[C5add9]Maar tye [G5]het verand[D]er en ons raak nie jonger nie
(Leja,  sit dit vas soos dit was soos dit was)

[C5add9]Ek kan nie e[G5]ers meer by[D]hou nie
(dan sal ons kan Leja)

[C5add9]Ons laaste a[G5]vondsdrom[D]e versprei soos waterstrome
(Leja,  sit dit vas soos dit was soos dit was)

[C5add9]    Op die g[G5]ras, op die gr[D]as
(dan sal ons kan Leja)

[C5add9] [G5]  [D]

More songs by Die Heuwels Fantasties

Browse more →