Skip to content
FreeGuitarTabs

Stanley En Die Koei

David Kramer
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Kom  ek vertel jul van Stanley  de Witt
 Hy&6[F]5533;s Stoffel Bek se neef[C] en hy w[Am]oon [G]op Ladismith
Eendag  het hy en sy pa  vroeg gery
Calitzdorp  toe om &6[C]5533;[Am]n koei t[G]e gaan kry
Hulle  ry met pa se bakkie oor die Hexrivier  se pas
Stanley  vra sy pa: &655[C]33;hoe ma[Am]ak ons ko[G]eitjie vas?�
Moet  jou nie bekommer nie, ek  sal stadig ry
 Gaan sit  jy agterop en keer  as koei  wil gly
 KOOR:
Schekelinge  &65533;����������..
Een  vir &65533;n geel p[C]am[F]poen, twee vir �n rooi veldskoen
 Hoe lekker kry  ek nou
Hulle  laai toe die koei op, is reg  vir die rit
 Met sy arms  op die reeling het ou Stanley gesit
Stanley  ou seun, luister  nou mooi
Roep  maar as sy rondspring sal ek  die ankers gooi
Stanley  s&65533;: &#6553[Am]3;Ja-nee, dan maak ons maar so
 Al is  pa bietjies doof sal pa  my seker hoor&65533;
 KOOR (1 x)
Hulle&65533;s Calitzdorp[Am] uit, terug oor die pas
Stadig  om die draaie en koeitjie staan  mooi vas
 Maar teen  die eerste steilte, toe  begin die pret
Pa  gooi die ratte en hy gee  die bakkie vet
Stanley  roep en skree, hy skrik  om amper dood
 Want toe  hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op  sy skoot!
 KOOR (1 x)
Ja  dit is die storie van Stanley  de Witt
 En sy pa  en die koei en die nagmerrie-rit
 Want dwarsdeur  die berg tot in Ladismith
 Het die koeitjie  op sy skoot die hele pad  bly sit
 KOOR (2 x)
Om  elke hoek
En  om elke draai
 So tussen  Stan se knie&65533;
 Het haar uier rondgeswaai
 KOOR (2 x)

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Stanley En Die Koei by David Kramer

[C] [Am] [F] [C] [Am] [G]

[C]Kom ek vertel jul van [Am]Stanley de Witt
Hy&
[C]Eendag het hy en sy [Am]pa vroeg gery
[F]Calitzdorp toe om &
[C]Hulle ry met pa se bakkie oor die [Am]Hexrivier se pas
[F]Stanley vra sy pa: &
[C]Moet jou nie bekommer nie, [Am]ek sal stadig ry
Gaan [F]sit jy agterop en [C]keer as [Am]koei wil [G]gly

KOOR:
[G]Schekelinge &
[C]Een vir &
Hoe [C]lekker [G]kry ek [C]nou

[C]Hulle laai toe die koei op, is [Am]reg vir die rit
Met sy [F]arms op die reeling het ou [C]Stanley [G]gesit
[C]Stanley ou seun, [Am]luister nou mooi
[F]Roep maar as sy rondspring sal [C]ek die [Am]ankers [G]gooi
[C]Stanley s&
Al [F]is pa bietjies doof sal [C]pa my [Am]seker [G]hoor&

KOOR (1 x)

[C]Hulle&
[F]Stadig om die draaie en [C]koeitjie [Am]staan mooi [G]vas
Maar [C]teen die eerste steilte, [Am]toe begin die pret
[F]Pa gooi die ratte en hy [C]gee die [Am]bakkie [G]vet
[C]Stanley roep en skree, hy [Am]skrik om amper dood
Want [F]toe hy vir hom weer kom kry sit [C]koeitjie [Am]op sy [G]skoot!

KOOR (1 x)

[C]Ja dit is die storie van [Am]Stanley de Witt
En sy [F]pa en die koei en die [C]nag[Am]merrie-[G]rit
Want [C]dwarsdeur die berg tot in [Am]Ladismith
Het die [F]koeitjie op sy skoot die [C]hele [Am]pad bly [G]sit

KOOR (2 x)

[C]Om elke hoek
[Am]En om elke draai
So [F]tussen Stan se knie&
Het haar [C]uier [Am]rondge[G]swaai

KOOR (2 x)

More songs by David Kramer

Browse more →