Skip to content
FreeGuitarTabs

Hanne

David Kramer
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Ag kyk die hande,  die  die twee hande van my
 Waar het ek die  twee hande gekry
 Kyk die hande die, die twee hande van my
 Die hande raak oud,  maar daar’s nog nie fout
 Met die hande van ‘n ouman  ja-nee
 Kyk die hande die, hulle’t hard gewerk
 Doodmaakhande die kan bid in die kerk
 Kyk die hande die, hulle’t te lank gewerk
 Die hande is hard die hande kan slat
 Die hande van ‘n ouman ja-nee
 La, la, la...
 Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
 Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld
 Kyk die hande van my hulle ken net nie geld
 Klop aan die deure is net vol vere
 Die hande van ‘n ouman ja-nee
 Kyk die hande die, die 2 hande van my
 Op hul jonger dae het hul lekker gekry
 Kyk die hande die, die 2 hande van my
 Die hare gee, het hulle gestreel
 Die hande van ‘n ouman ja-nee (2 x)

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Hanne by David Kramer

Ag kyk die h[G]ande, die [D]  die twee hande van [G]my
Waar het ek die [C]  twee hande gek[G]ry
Kyk die hande die, die twee hande van [C]my
Die hande raak o[G]ud, maar daar’s nog nie f[D]out
Met die hande van ‘n [G]ouman ja-nee

Kyk die hande die, hulle’t hard gewerk
Doodmaakhande die kan bid in die kerk
Kyk die hande die, hulle’t te lank gewerk
Die hande is hard die hande kan slat
Die hande van ‘n ouman ja-nee

La, la, la...

Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld
Kyk die hande van my hulle ken net nie geld
Klop aan die deure is net vol vere
Die hande van ‘n ouman ja-nee

Kyk die hande die, die 2 hande van my
Op hul jonger dae het hul lekker gekry
Kyk die hande die, die 2 hande van my
Die hare gee, het hulle gestreel
Die hande van ‘n ouman ja-nee (2 x)

More songs by David Kramer

Browse more →