Skip to content
FreeGuitarTabs

Krisjan Swart

David Kramer
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 O Bo  kant die stasie
 Daar woon  Kris Jan Swart
Tus-sen  die spoorweg  en die  na-sio-na-le-pad
 Op die muur  van sy stoep
 Hang die horings  van 'n bok
 In sy agterplaas  groei perske  boom
 Langs groot  ou duiwe hok
 Op daai duiwe  is hy so trots
 Hulle maak  sy hart so bly
 Want die silwer  bekers op  sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie)
 Dit staan  so in 'n ry
 Ja hy  is Kris Jan Swart
 Hy's wyd  en syd geken
 Vir sy duiwe  wat so vinnig  vlieg
 En pryse  vir hom wen
 Nou krisjan  se vrou
 Is lekker  rond en vet
 In haar hare  dra sy kurlers
 In haar mond  'n sigaret
 Pantoffels  aan haar voete
Kook  sy mos konfyt
 Met haar een  oog op die tuinjong
 Wie die agterplaas  natspuit
 O daai vrou  is hy so trots
 Ja sy maak  sy hart so bly
 Al is  sy nie jonk  nie
 Kan sy  nog lekker vry
 Ja sy  is Wilmiena Swart
 Hulle ken  haar 'n wyd en suid
 Vir haar melktert  en mosbolletjies
 Haar beroemde  boer beskuit
Nou  Kris Jan se dogter's met 'n prokereur  getroud
 En hy  het vir haar 'n groot  wit huis
 In Riebeech  park gebou
En  die kaggel in die sitkamer
 Is mooi  met klip versier
 En 'n skildery  van die tafelberg
 Hang hoekal  teen die muur
 Op daai dogter  is hy so trots
 Sy maak  sy hart so bly
 Al is  sy nie mooi  nie
 Het sy  haar man gekry
 Ja sy  is Johanna Swart
 Sy's die vrou  van die prokereur
 En haar lippies  en haar vingernaels
 Is dieselfde  bloed rooi kleur
 Nou Kris  Jan se seun
 Is 'n lekker  fris gebou
 Maar sy stem  is 'n bietjie hoog
 Sy broek  is 'n bietjie  nou
 Sy hare  dra hy lank
 En hy speel  ook die kitaar
 En 'n Kris  Jan vra sy vrou
 "waar kom  die seun vandaan?"
 Op daai seun  is hy nie trots  nie
 Hy maak  sy hart so seer
 Kan ek  tog sy pa  wees
 Wil Kris  Jan redeneer
 O hy  is Kris Jan Swart
 O hy het ook  sy pa se naam
 Maar sy hare  en sy kitaar  speel
 Die maak  sy pa so skaam
 O bo  kant die stasie
 Daar woon  die swart gesin
 En 'n Kris  Jan drink net brandewyn
 Wilmiena  drink net gin
 Hulle sit  daar op die stoep
 In die skemerlig  so flou
 En hulle kyk  hoe vlieg die duiwe
Sirkels  teen die blou
 Ja hulle sit  daar op die stoep
 In die skemerlig  so flou
 En hulle kyk  hoe vlieg die duiwe
 Sirkels  teen die blou

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Krisjan Swart by David Kramer

O [D]Bo kant die stasie
Daar [A]woon Kris Jan S[D]wart
[G]Tus-sen die [D]spoorweg en die[A] na-sio-na-le[D]-pad
Op die [D]muur van sy stoep
Hang die [A]horings van 'n [D]bok
In sy agt[G]erplaas groei p[D]erske boom
Langs [A]groot ou duiwe [D]hok

Op daai d[G]uiwe is hy so [D]trots
Hulle m[A]aak sy hart so [D]bly
Want die s[G]ilwer bekers [D]op sy pel  (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie)
Dit s[A]taan so in 'n [D]ry

Ja [G]hy is Kris Jan [D]Swart
Hy's [A]wyd en syd ge[D]ken
Vir sy d[G]uiwe wat so v[D]innig vlieg
En [A]pryse vir hom [D]wen

Nou k[D]risjan se vrou
Is [A]lekker rond en [D]vet
In haar [G]hare dra sy [D]kurlers
In haar m[A]ond 'n sigar[D]et

Pa[D]ntoffels aan haar voete
[A]Kook sy mos ko[D]nfyt
Met haar e[G]en oog op die t[D]uinjong
Wie die ag[A]terplaas nat[D]spuit

O daai [G]vrou is hy so [D]trots
Ja sy [A]maak sy hart so [D]bly
Al [G]is sy nie [D]jonk nie
Kan [A]sy nog lekker [D]vry

Ja s[G]y is Wilmiena S[D]wart
Hulle [A]ken haar 'n wyd en [D]suid
Vir haar [G]melktert en m[D]osbolletjies
Haar b[A]eroemde boer be[D]skuit

[D]Nou Kris Jan se dogter's met 'n [A]prokereur g[D]etroud
En [G]hy het vir haar 'n [D]groot wit huis
In [A]Riebeech park g[D]ebou

[D]En die kaggel in die sitkamer
Is [A]mooi met klip ver[D]sier
En 'n s[G]kildery van die taf[D]elberg
Hang [A]hoekal teen die [D]muur

Op daai [G]dogter is hy so tro[D]ts
Sy [A]maak sy hart so b[D]ly
Al [G]is sy nie [D]mooi nie
Het [A]sy haar man g[D]ekry

Ja [G]sy is Johanna [D]Swart
Sy's die [A]vrou van die pro[D]kereur
En haar l[G]ippies en haar vi[D]ngernaels
Is di[A]eselfde bloed rooi k[D]leur

Nou [D]Kris Jan se seun
Is 'n [A]lekker fris [D]gebou
Maar sy s[G]tem is 'n bietjie [D]hoog

Sy br[A]oek is 'n bietji[D]e nou
Sy h[D]are dra hy lank
En hy s[A]peel ook die k[D]itaar
En 'n K[G]ris Jan vra sy v[D]rou
"waar [A]kom die seun v[D]andaan?"
Op daai s[G]eun is hy nie t[D]rots nie
Hy [A]maak sy hart so [D]seer
Kan [G]ek tog sy [D]pa wees
Wil [A]Kris Jan r[D]edeneer

O [G]hy is Kris Jan [D]Swart
O hy het [A]ook sy pa se [D]naam
Maar sy h[G]are en sy k[D]itaar speel
Die [A]maak sy pa so s[D]kaam

O [D]bo kant die stasie
Daar [A]woon die swart g[D]esin
En 'n [G]Kris Jan drink net [D]brandewyn
Wi[A]lmiena drink net g[G]in

Hulle s[G]it daar op die s[D]toep
In die s[A]kemerlig so f[D]lou
En hulle [G]kyk hoe vlieg die d[D]uiwe
[A]Sirkels teen die [D]blou

Ja hulle [G]sit daar op die s[D]toep
In die s[A]kemerlig so [D]flou
En hulle [G]kyk hoe vlieg die [D]duiwe
Si[A]rkels teen die b[D]lou

More songs by David Kramer

Browse more →