Royal Hotel
David KramerVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir Almal ek is almal se P&65533;l
Luister ou vrind daar agter die bar
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
Hy't vir die Springbokke doelgeskop
'n Le&65533; bier bli[G]k kan hy maklik platdruk
Met net een hou teen sy groot voorkop
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
Daar niks te w&655[F]33;reld wat Fanie pla nie
Ontmoet hom in die straat
S&65533;: " Hoe gaan dit ou maat ?"
S&[F]65533; Fanie: " Nee ek[G] kan nie kla nie"
Maar - Koor
En sit die speurder Sersant De Kok
Hy drink sy whiskey so on the rocks
'n Koel komkommer
Ons noem hom op sy nommer
Hy's 00 007 De Kok
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Ja - Koor
Van die noordweste kom Karel Bester
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
Lank terug gebore
Hare kort om sy ore
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
Hier langs die til sit 'n man so stil
Daar's trane in sy o&65533;
Hy s&65533; hy's die baas [G]van 'n bankrot plaas
Hier ver van die Klein Karoo
Maar dis lekker
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
Luister ou vrind daar agter die bar
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Royal Hotel by David Kramer
Hi[C]er sit die m[F]anne in die [C]Roya[G]l Ho[C]tel Ek[F] ken mos vir Almal ek [G]is almal se P& Lu[C]ister ou vrind daa[F]r agter die bar Hoe [C]lyk die met [F]nog so '[C]n do[G]ppie [C]daar [C]Ken julle vir Duppie sy[G] bynaam is dop [C]Hy't vir die Springbok[F]ke doelgeskop 'n [C]Le& Me[F]t net een hou teen [G]sy groot voorkop [C]Nou stel ek voor my[G] ou vriend Fanie [C]Daar niks te w& [C]Ontmoet hom in die straat [G]S& S& Maar - Koor [C]En sit die speurder[G] Sersant De Kok [C]Hy drink sy whiskey so[F] on the rocks [C]'n Koel komkommer Ons [G]noem hom op sy nommer Hy's [F]00 00[G]7 De [C]Kok Hi[C]er sit die manne Hi[F]er sit die manne Hi[C]er sit die manne Hi[F]er sit die manne Ja - Koor [C]Van die noordweste ko[G]m Karel Bester Dra [C]Kortmou hemp en 'n K[F]haki broek [C]Lank terug gebore Hare k[G]ort om sy ore Hy's l[F]ief om te lag hy's [G]lief om te vloek Hier langs die til sit '[C]n man so stil Daar's t[C]rane in sy [F]o& Hy s[C]& Hier [F]ver van die [C]Klein[G] Kar[C]oo Ma[G]ar dis[C] lekker Dis[F] lekker, Dis[C] tog te [G]lekker [C]hier Mu[F]siek op die draadloos en sk[G]uim op my bier Lui[C]ster ou vrind da[F]ar agter die bar Ho[C]e lyk dit m[F]et nog so 'n[C] dopp[G]ie d[C]aar Hie[C]r sit die manne Hie[F]r sit die manne Hi[C]er sit die manne Hi[F]er sit die manne [C]Hier sit die [F]manne in die [C]Royal[G] Hot[C]el