Meisie Sonner Sokkies
David KramerVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes &6553[C]3;n toktokkie
Ek droom van &65533;[Em]n warm kersfeesdag[C] en 'n meisiekind sonde[D]r haar sokkies
Nes &6[G]5533;n bicycle son[C]der sy klokkie, [G]nes �n lolly[C]pop sonder sy stokkie
Nes &6[G]5533;n hoenderhaan [Em]met sy kop afgekap ha[C]rdloop ek ag[D]ter my bokkie
Waai windjie waai, die dae gaan verby
More kom daar &6[G]5533;n g[Em]root geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos 'n bok wat bl&65533;r
want die verlange hou nooit oppie
Waai windjie waai, die dae gaan verby
More kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Dan staan sy, o dan staan sy ier langs
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
Waai windjie waai, die dae gaan verby
More kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Meisie Sonner Sokkies by David Kramer
[G] [C] [G] [C] [G] [Em] [C] [D] [G]Iewers hier binne in my [C]bokkie, [G]klop my ou hart nes & Ek [G]droom van & Nes & Nes & [C]Waai [D]windjie [G]waai, [C]die dae [D]gaan [G]verby [C]More [D]kom daar & Dan [C]staan sy, o dan [D]staan sy hier langs [G]my[C] [G] [C] [G] [Em] [C] [D] [G]Bokkie ek willie vir jou [C]jokkie, [G]of jy my liefhet weet ek [C]okkie Ek [G]droom van jou voor die [Em]sendingkerk In jou [C]wit hoed en jou mooi rooi [D]rokkie [G]Bokkie met die blou doek op jou [C]koppie Die [G]klokkie in my hart wil okkie [C]stoppie [G]Vanaand sing ek soos 'n [Em]bok wat bl& want die ver[C]lange hou nooit [D]oppie [C]Waai [D]windjie [G]waai, [C]die dae [D]gaan [G]verby [C]More [D]kom daar 'n [G]groot ge[Em]luk Dan [C]staan sy, o dan [D]staan sy hier langs [G]my [C] [G] [C] [G] [Em] Dan [C]staan sy, o dan [D]staan sy ier langs [G]Iewers hier binne in my [C]bokkie, [G]klop my ou hart nes 'n tok[C]tokkie Ek [G]droom van 'n warm [Em]kersfeesdag en my [C]meisiekind sonder haar sok[D]kies [C]Waai [D]windjie [G]waai, [C]die dae[D] gaan [G]verby [C]More [D]kom daar 'n [G]groot ge[Em]luk Dan [C]staan sy, o dan [D]staan sy hier langs [G]my