Skip to content
FreeGuitarTabs

Rivier

Gert Vlok Nel
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Laasnag  het ek in Pretoria  geslaap
 in die verkeerde stad  by die verkeerde vrou
 wat gemaak het dat  ek moet reis
 na jou toe  in die Kaap met my hoed  in my hand
 deur die mees  vreesaanjaende  land
 O my liefling,  kan jy my hoor  daar waar jy slaap?
 Rivier,  Oh Rivier,
 Jy's die diepste  woord wat ek ken,
 Op jou kon ek vaar  na die see en na haar,
 in die hoop  om haar hart te wen.
 Maar woestyn,
 was die woord  waardeur ek moet reis
 om haar hart te wen.
  Dutch Translation (of chorus):
 Rivier, Oh Rivier,
 Is het diepste woord wat ik ken,
 op jou kan ik varen naar de zee en naar haar,
 in de hoop om haar hart te winnen
 maar woestijn,
 is het woord waardoor ik moet reizen
 om haar hart te winnen.
  English Translation (of chorus):
 River, Oh, River,
 Is the deepest word that I know,
 I could navigate by you to the sea and to her,
 In the hope that I would win her heart,
 but desert,
 is the word, by which I must journey
 to win her heart.

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Rivier by Gert Vlok Nel

[C#m]Laasnag het ek in [Bm]Pretoria ge[C#m]slaap
in die verkeerde [Bm]stad by die verkeerde [C#m]vrou
wat gemaak het [Bm]dat ek moet reis
na jou [C#m]toe in die Kaap met my [Bm]hoed in my hand
deur die [C#m]mees vreesaanj[Bm]aende land
O my [C#m]liefling, kan jy my [Bm]hoor daar waar jy slaap?

Ri[A]vier, Oh Ri[C#m]vier,
Jy's die [D]diepste woord wat ek [E]ken,
Op jou kon ek [A]vaar na die see en na [C#m]haar,
in die [D]hoop om haar hart te [E]wen.
Maar woes[A]tyn,
was die [C#m]woord waardeur ek moet [D]reis
om haar hart te [E]wen.  [A]

  Dutch Translation (of chorus):
Rivier, Oh Rivier,
Is het diepste woord wat ik ken,
op jou kan ik varen naar de zee en naar haar,
in de hoop om haar hart te winnen
maar woestijn,
is het woord waardoor ik moet reizen
om haar hart te winnen.

   English Translation (of chorus):
River, Oh, River,
Is the deepest word that I know,
I could navigate by you to the sea and to her,
In the hope that I would win her heart,
but desert,
is the word, by which I must journey
to win her heart.

More songs by Gert Vlok Nel

Browse more →