Skip to content
FreeGuitarTabs

Hillside Lullaby

Gert Vlok Nel
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
D
e|-----2---2---2---------|
B|-----------------3-----|
G|---2---2---2---2---2---|
D|-0---------------------|
A|-----------------------|
E|-----------------------|
 Ek bly  hier in die dorp waar die treine fluit,
 & die shanters nag na nag die treine op die spore  skuif,
 & ek is heel  allright.
 Onthou  die dag toe jy by my sou bly.
 hoe het  ons storie toe verder verloop?
 Treine wat shunt, treine wat bly.
 Treine wat altyd hier in kringe ry.
Droom  van my & laat my vry vannag,
Droom  van my & laat my vry vannag,
Droom  van my & laat my vry vannag.
Vanoggend  vroeg was daar 'n harde slag,
 onder by die kant van die railwaybrug,
 maar als was heel allright.
Dit  is net dat ek so na jou verlang,
&  in die meantime maak alles my bang,
 al my woorde lê leeg in my hand,
 want my hart slaap by jou waar die treine sjant.
Droom  van my & laat my vry vannag,
Droom  van my & laat my vry vannag,
Droom  van my & laat my vry vannag.
 END

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel

[D]
e|-----2---2---2---------|
B|-----------------3-----|
G|---2---2---2---2---2---|
D|-0---------------------|
A|-----------------------|
E|-----------------------|

Ek [D]bly hier in die dorp waar die treine fluit,
& die shanters nag na nag die treine op die s[A]pore skuif,
& ek is [G]heel allright.   [E]

O[D]nthou die dag toe jy by my sou bly.
hoe [A]het ons storie toe verder verloop?

Treine wat shunt, treine wat bly.
Treine wat altyd hier in kringe [D]ry.

[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag.      [D]        [A]          [D]            [A]              [D]

[D]Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag,
onder by die kant van die [A]railwaybrug,
maar als was heel a[G]llright.  [E]

[D]Dit is net dat ek so na jou verlang,
[A]& in die meantime maak alles my bang,

al my woorde lê leeg in my hand,
want my hart slaap by jou waar die treine [D]sjant.

[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag,
[D]Droom van my & laat my vry van[A]nag.  [D]    [A]      [D]        [A]

END

More songs by Gert Vlok Nel

Browse more →