Beautiful in Beaufort-Wes
Gert Vlok NelVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
En jy was beautiful in beaufort wes
En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou
En jy het op grafte en op treine
Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computor analysts
En laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir my
Ek kan nie meer slaap nie,
Nie meer lag nie
Nie meer iets vir jou sing nie
Nooit ooit weer vir my soen nie
En mooi mooi mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
En daai sweet sweet dinge vir my sê
Terwyl jy sweet sweet in my arms lê
En die presiese woorde het ek presies vergeet
Ek onthou net die rook en die sweet in beaufort wes
En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie meer iets vir mekaar doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot
Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
En in die rear view mirror jou gesig gekyk
En gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf
En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf
En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
Nie meer iets ooits reg doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie
Bekfluitjie gedeelte
En die laaste herhinnering waar oor ek sing
Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
To an-der-kant die ding dong gong
Van die breakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake up call my life
Jy't gesê wees asseblief life vir my
Maar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
Nie meer so iets doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen
Bekfuitjie gedeelte
(sing die volgende op een toonhoogte)
Nie meer slaap nie, nie
Meer lag nie, nie
Meer so iets doen, nie
Nooit ooit weer vir jou soen
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Beautiful in Beaufort-Wes by Gert Vlok Nel
[A]En jy was beautiful in beaufort wes En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou En [E]jy het op grafte en op treine Ford Fai[A]rlain - lain - lain se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computor analysts En [E]laas winter you tried to slit your wrists en [A]nou skryf jy vir my Ek kan nie meer slaap nie, Nie meer lag nie Nie meer i[E]ets vir jou sing nie Nooit ooit w[A]eer vir my soen nie En mooi mooi mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook En daai [E]sweet sweet dinge vir my sê Terwyl jy [A]sweet sweet in my arms lê En die presiese woorde het ek presies vergeet Ek [E]onthou net die rook en die sweet in beaufort [A]wes En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress Nie meer slaap nie, nie meer lag nie Nie [E]meer iets vir mekaar doen nie Nooit [A]ooit weer vir jou soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot En in die [E]rear view mirror jou gesig gekyk En [A]gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie En ek het g[E]evoel hoe my hart losruk uit my lyf En soos 'n [A]roeiboot in die rivier af dryf En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie Nie [E]meer iets ooits reg doen nie Nooit [A]ooit weer vir jou soen nie Bekfluitjie gedeelte En die laaste herhinnering waar oor ek sing Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry To [E]an-der-kant die ding dong gong Van die [A]breakfast waiter in die gang verby En dit was my wake up call my life Jy't [E]gesê wees asseblief life vir my Maar [A]ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie, Nie [E]meer so iets doen nie Nooit [A]ooit weer vir jou soen Bekfuitjie gedeelte (sing die volgende op een toonhoogte) [A]Nie meer slaap nie, nie [A]Meer lag nie, nie [A]Meer so iets doen, nie [A]Nooit ooit weer vir jou soen