Skip to content
FreeGuitarTabs

Epitaph

Gert Vlok Nel
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
E
|----0---0-0---------------------------|
|----2---2-2----0---0------------------|
|----2---2-2----1-----1----------------|
|----2-2-2-2----2-------2--------------|
|-0----0------2-2-2-------2------------| Repeat.
|--------------------------------------|
Laasnag  het ek gedroom  dat ek weer in 1975  woon,
 die jaar toe  ek laas gelukkig was.
Toe  het ek afekom  by die trap  & vir my water getap  in
 die kombuis dit was so stil in die huis.
 De mooiste jare is verby.
 Anyway & toe het  ek gedroom  dat ek in 'n jaar so  ver as
moontlik  van 1998  af gaan woon.
 Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste
 woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.
 Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,
 ek so lost ek was nie in my eie huis nie.
 die mooiste woorde is verby.
 Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as
 moontlik van Afrikaans af kan gaan woon.
 In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,
 beyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans
 & sy was somehow Gert se laatste stance.
 En toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik
 van my lyf af gaan woon.
 Die mooiste liefde is verby.
 Anyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as
 moontlik van my lyf af gaan woon.
 Somewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon
 & Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my
 gelukkigste jaar.
 Maar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat
 ek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.
 Die mooiste drome is verby.
 Anyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver
 as moontlik van hier en nou af kan gaan woon.
 Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
 die jaar toe ek laas gelukkig was.
 Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
 die kombuis dit was so stil in die huis.
 Die mooiste jare is verby.
 Anyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als
 moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom
 dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af
 gaan woon.
 END

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Epitaph by Gert Vlok Nel

[A]           [E]
|----0---0-0---------------------------|
|----2---2-2----0---0------------------|
|----2---2-2----1-----1----------------|
|----2-2-2-2----2-------2--------------|
|-0----0------2-2-2-------2------------| Repeat.
|--------------------------------------|

[A]Laasnag het ek ge[E]droom dat ek weer in 1[A]975 woon,
die jaar [E]toe ek laas gelukkig [A]was. [E]
[A]Toe het ek a[E]fekom by die t[A]rap & vir my water ge[E]tap in

die kombuis dit was so stil in die huis.

De mooiste jare is [A]verby.     [E]       [A]         [E]
Anyway & [A]toe [E]het ek ged[A]room dat ek in 'n jaar [E]so ver as
[A]moontlik van [E]1998 af gaan [A]woon.

Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste
woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.

Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,
ek so lost ek was nie in my eie huis nie.

die mooiste woorde is verby.
Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as
moontlik van Afrikaans af kan gaan woon.

In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,
beyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans
& sy was somehow Gert se laatste stance.

En toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik
van my lyf af gaan woon.

Die mooiste liefde is verby.
Anyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as
moontlik van my lyf af gaan woon.

Somewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon
& Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my
gelukkigste jaar.

Maar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat
ek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.

Die mooiste drome is verby.
Anyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver
as moontlik van hier en nou af kan gaan woon.

Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
die jaar toe ek laas gelukkig was.
Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
die kombuis dit was so stil in die huis.

Die mooiste jare is verby.
Anyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als
moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom
dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af
gaan woon.

END

More songs by Gert Vlok Nel

Browse more →