Skip to content
FreeGuitarTabs

Jan

Karen Zoid
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
EADGBe
 Artist: Karen Zoid
 Song: Jan
Ek  het in jou vas geloop,  na vyf jaar.
Almal  het gekuier  in die ou bar.
 En toe's dit jy,  met jou wyn,
 en jou cool-  job, in Kaapstad.
 Dis jy  wat so paint,
 en jy skilder  mooi skaduwees.
 En jy  vra vir my,
 "kan ek vir jou  iets kry om te drink."
 En jy  kyk vir my,
 en ek voel  asof jy weet  wat ek dink.
 Ek's bly  dat jy  met my  kom praat  het.
 Gaan uit  en maak  jou verskil
 Jy weet  dat ek uitgelaat  is,
 en dis die rede  hoekom ek  saam met jou kan chill.
Ons  almal vat maar wat  ons kry.
Daar's  `n plek vir jou  en my,
in  die hoek tussen gister  en vandag.
Maak  jou los, hou  nou vas aan my
 Al die spore van my woorde, van my woorde.
 Word verlore.
 En ons skoene keer die skerpioene.
 Ek stuur vir jou `n duisend soene.
 Onheil steeds in my vermoede,
 geraamtes hang in die verlede
 Ek kan onthou
 onthou van jou.
 Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan.
 Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef,
 want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan.
 AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Jan by Karen Zoid

EADGBe

Artist: Karen Zoid

Song: Jan

[C]Ek het in jou vas geloop,[G]    [Am]    na vyf [F]jaar.
[C]Almal het gekuier [G]    [Am]    in die ou [F]bar.

En toe's dit [C]jy, met jou [G]wyn,
en jou c[Am]ool- job, in K[F]aapstad.
Dis [C]jy wat so [G]paint,
en jy [Am]skilder mooi s[F]kaduwees.

En [C]jy vra vir m[G]y,
"kan ek vir [Am]jou iets kry om te d[F]rink."
En [C]jy kyk vir m[G]y,
en ek v[Am]oel asof jy w[F]eet wat ek dink.

Ek's [C]bly dat [G]jy met [Am]my kom [F]praat het.
Gaan [C]uit en [G]maak jou ver[Am]skil   [F]
Jy [C]weet dat [G]ek [Am]uitge[F]laat is,
en dis die [C]rede hoekom [G]ek saam met jou kan c[Am]hill.    [F]

[Am]Ons almal vat maar [F]wat ons kry.
[C]Daar's `n plek vir [G]jou en my,
[Am]in die hoek tussen g[F]ister en vandag.
[C]Maak jou los, [G]hou nou vas aan my

Al die spore van my woorde, van my woorde.

Word verlore.

En ons skoene keer die skerpioene.

Ek stuur vir jou `n duisend soene.

Onheil steeds in my vermoede,

geraamtes hang in die verlede

Ek kan onthou [x7]

onthou van jou.

Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan.

Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef,

want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan.

AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX

More songs by Karen Zoid

Browse more →