Skip to content
FreeGuitarTabs

Ek Lewe

Karen Zoid
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 
 e:|-3-| |-0-| |-2-|
 a:|-2-| |-0-| |-4-|
 d:|-0-| |-0-| |-4-|
 g:|-0-| |-2-| |-3-|
 b:|-3-| |-3-| |-2-|
 e:|-3-| |-2-| |-2-|
 onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
 amper die selfe strumming ritme as 20 jaar
 ek lewe
 G.. x 4
dag  vir dag dreun ritme om my heen
voel  die ure vol, en tog alleen
maar  jou blik verslaan my vrese
son  saffierm lag in jou wese
bring  geluk wat lank verlore was
 ek lewe
 gemaak om na liefde te strewe
 op vlerke van vriendskap te swewe
 sonder vrae oor wat more  mag bring
 ek lewe,  verstape van droom en van vrede
 die vreugde van leef in die hede
 dat ek hier is vir 'n rede
 die vrae was soos skadus binne my
deur  die ligte lag, en antwoord jy
en  ek sien die sonverhale
in  jou oe, nuwe tale
lees  die storie van 'n weer begin
 ek lewe
 gemaak om na liefde te strewe
 op vlerke van vriendskap te swewe
 sonder vrae oor wat more  mag bring
 ek lewe,  verstape van droom en van vrede
 die vreugde van leef in die hede
 dat ek hier is vir 'n rede  ooohohooo
 REPEAT CHORUS

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Ek Lewe by Karen Zoid

[G]       [D]      [C]

e:|-3-|  |-0-|  |-2-|
a:|-2-|  |-0-|  |-4-|
d:|-0-|  |-0-|  |-4-|
g:|-0-|  |-2-|  |-3-|
b:|-3-|  |-3-|  |-2-|
e:|-3-|  |-2-|  |-2-|

onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
amper die selfe strumming ritme as 20 jaar

ek lewe

G..   x 4

[G]dag vir dag dreun ritme om my [D]heen

[C]voel die ure vol, en tog all[G]een

[C]maar jou blik verslaan my vrese

[G]son saffierm lag in jou wese

[D]bring geluk wat lank verlore [G]was

ek l[C]ewe
gemaak om na liefde te [G]strewe

op vlerke van vriendskap te [D]swewe

sonder vrae oor wat [G]more mag bring

ek [C]lewe, verstape van droom en van [G]vrede

die vreugde van leef in die [D]hede

dat ek hier is vir 'n [G]rede

die vrae was soos skadus binne [D]my

[C]deur die ligte lag, en antwoord [G]jy

[C]en ek sien die sonverhale

[G]in jou oe, nuwe tale

[D]lees die storie van 'n weer [G]begin

ek l[C]ewe
gemaak om na liefde te [G]strewe

op vlerke van vriendskap te [D]swewe

sonder vrae oor wat [G]more mag bring

ek [C]lewe, verstape van droom en van [G]vrede

die vreugde van leef in die [D]hede

dat ek hier is vir 'n [G]rede ooohohooo

REPEAT CHORUS

More songs by Karen Zoid

Browse more →