Skip to content
FreeGuitarTabs

Engel

Karen Zoid
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
e--|-----------|--------
b--|-------o---|-o------
g--|----o------|--------
d--|-o---------|--------
a--|-----------|--------
e--|-----------|--------
 Pick randomly ) : /* /*  x2
 Ek het vriende wat  ek sien
 ek is verslaaf  aan  nikotien
 Ek hou van  karre wat  kan ry
 ek huil gewoontlik  as  ek baklei
 Ek het gedog  dat dit  sou reen
 toe word ek stil  en wag  aleen
  tot jy  kom klop  het hier  aan  my deur
 Ek het 'n dak  bo-oor  my kop
 ek in die winter  laaik  ek sop
 Ek raak benoud  wanneer  hy luister
 net soos wanneer mense fluister
 Ek wonder of  jy sal  onthou
 dat jou woorde aan  my klou
  as  jy  my insluk  sonder  om  te kou
 so ek skreeu 'n song  vir jou  my lief
 bly nog 'n rukkie asseblief
 want as ek sing  dan sing  jy saam
 in 'n droom  roep ek  jou naam
 Ek is so dronk  soos koos  kombuis
 daar is geen swembad by  my huis
 My sussie bly  in Potchefstroom
 die mense daar  rook almal  boom
 Vier seisoene  in  jou traan
 hou my vas  wanneer  jy gaan
 en  ek weer, alleen hier  staan
 so ek skreeu 'n song  vir jou  my lief
 jy is 'n engel  en  'n dief
 want as ons sing  dan sing  ons  saam
 in 'n droom  roep ek  jou naam
 submitted by Gareth Bosch

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Engel by Karen Zoid

e--|-----------|--------
b--|-------o---|-o------
g--|----o------|--------
d--|-o---------|--------
a--|-----------|--------
e--|-----------|--------

Pick randomly ) : [D] [A]/[A]* [G] [A]/[A]* [D] x2

[D]  Ek het [A]vriende [A]wat ek si[G]en
ek is v[A]erslaaf aan[A] nikot[D]ien
[D]  Ek hou [A]van karre [A]wat kan r[G]y
ek huil [A]gewoontlik as[A] ek bakl[D]ei
[D]  Ek het [A]gedog dat d[A]it sou re[G]en
toe word ek s[A]til en [A]wag al[D]een
   t[A]ot [A]jy kom k[G]lop het h[A]ier a[A]an my de[D]ur

[A]  [A]   [G]  [A]  [A]   [D]  [A]  [A]   [G]  [A]  [A]

[D]  Ek het 'n [A]dak bo-o[A]or my [G]kop
ek in die w[A]inter la[A]aik ek s[D]op
[D]  Ek raak ben[A]oud wanne[A]er hy lu[G]ister
net soos w[A]anneer [A]mense [D]fluister
[D]  Ek wonder o[A]f jy [A]sal o[G]nthou
dat jou wo[A]orde [A]aan my k[D]lou
   a[A]s j[A]y my ins[G]luk s[A]onder o[A]m te kou[D]
so ek skreeu 'n so[A]ng vir j[A]ou my l[G]ief
bly nog 'n r[A]ukkie [A]assebli[D]ef
want as ek s[A]ing dan s[A]ing jy s[G]aam
in 'n dr[A]oom roep [A]ek jou n[D]aam

[A]  [A]   [G]  [A]  [A]   [D]  [A]  [A]   [G]  [A]  [A]

[D]  Ek is so d[A]ronk soos k[A]oos ko[G]mbuis
daar is geen swe[A]mbad [A]by my h[D]uis
[D]  My sussie b[A]ly in Pot[A]chefstro[G]om
die mense [A]daar rook al[A]mal bo[D]om
[D]  Vier seisoe[A]ne i[A]n jou [G]traan
hou my v[A]as wa[A]nneer jy g[D]aan
[A]   e[A]n ek w[G]eer, [A]alleen [A]hier sta[D]an
so ek skreeu 'n so[A]ng vir j[A]ou my l[G]ief
jy is 'n eng[A]el e[A]n 'n d[D]ief
want as ons [A]sing dan [A]sing ons[G] saam
in 'n dr[A]oom roep [A]ek jou n[D]aam

submitted by Gareth Bosch

More songs by Karen Zoid

Browse more →