Skip to content
FreeGuitarTabs

Voete Van Johannesburg

Ddisselblom
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Gee  my Old Brown Sherry
 Om my hand vas te hou
 En 'n lyf  in die na nag koue
 Buite brand winter vure
 En aan die binnekant  begin...
 Beginne dit ook te reen
Gee  my Old Brown Sherry
 Om my hand vas te hou
 En vrolike  vars vriende
 Elke dan en wan en nou
 En emosies  op 'n soektog na iets
 Jy nie geweet het jy na soek  nie
 KOOR:
 Vir elke alchie,  elke junkie
 Space kadet  en buttonhead
 Vir elke alchie,  elke junkie
 Space kadet  en buttonhead
 Vir elke alchie,  elke junkie
 Space kadet  en buttonhead
 Sit in stilte,  word 'n vroedvrou
 Stukkies dood,  geleen op apro
Gee  my Old Brown Sherry
 Om my hand vas te hou
Suutjies  soos spioene
 Kom die kinders van die nag nou
 Maar ontydig  soos soldate
 So bom  die bleekwit nuwe dae
Gee  my old Brown Sherry
 Om my hand vas te hou
 Vir die honger  dooie hart
 Wat die groter dors onthou
 En met sonar  stuur die stad sy bagasie????  (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!)
 Net-net nog sy voete
 KOOR:
 BRUG:
 En hier sit  ons nou
Elkeen  met 'n hangover  en skuldgevoel
 En 'n bottel  Old Brown Sherry en 'n hart  in die hand
 Stywer vas  te hou,  stywer vas  te hou
 Teen die voete van Johannesburg
 KOOR:
 Woorde en musiek deur Anton Goosen

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Voete Van Johannesburg by Ddisselblom

[Em] [Am] [Em] [Am]

[Em]Gee my Old Brown Sherry

Om my hand vas te hou
En 'n [Am]lyf in die na nag koue

Buite brand winter vure
En aan die [C]binnekant begin...   [D]
Beginne dit ook te [Em]reen

[Em]Gee my Old Brown Sherry

Om my hand vas te hou
En [Am]vrolike vars vriende

Elke dan en wan en nou
En e[C]mosies op 'n soektog na [D]iets
Jy nie geweet het jy na [Em]soek nie

KOOR:

Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Vir elke [F]alchie, elke [C]junkie
Space ka[G]det en button[Am]head
Sit in [F]stilte, word 'n [C]vroedvrou
Stukkies [G]dood, geleen op [Em]apro    [Am]          [Em]                [Am]

[Em]Gee my Old Brown Sherry

Om my hand vas te hou
[Am]Suutjies soos spioene

Kom die kinders van die nag nou
Maar on[C]tydig soos soldate
So [D]bom die bleekwit nuwe [Em]dae

[Em]Gee my old Brown Sherry

Om my hand vas te hou
Vir die [Am]honger dooie hart

Wat die groter dors onthou
En met [C]sonar stuur die stad sy ba[D]gasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!)
Net-net nog sy [Em]voete

KOOR:

BRUG:

En hier [C]sit ons nou
[F]Elkeen met 'n [C]hangover en [G]skuldgevoel [G]
En 'n [F]bottel Old Brown Sherry en 'n [G]hart in die hand
Stywer [F]vas te hou[G], stywer [F]vas te hou      [G]

Teen die voete van Johannesburg

KOOR:

Woorde en musiek deur Anton Goosen

More songs by Ddisselblom

Browse more →