Skip to content
FreeGuitarTabs

Moervrou

Ddisselblom
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Daar's verf  aan my vingers
 Die dosent  vra of ek dom  is
 Ek se jou  moer  vrou
 Ek's n Micheal  Angelo.
 En ek is 'n takhaarmens
 En ek is 'n oorbelseun
 En jou pa jaag my weg
 Jou pa se my sleg
 En ek is nie 'n Jan-Knaphand
 En ek is nie 'n tokkelok
 En jou ma skreeu op my
 Jou ma verkleineer my.
 Ref: Maar ek  is 'n genuine  ou
  En ek  is so genuine lief  vir jou
  En jy  bly  by my
  Want jy  is lief  vir my
 En ek is nie 'n braaivleis ou
 En ek is nie 'n bierpensklong
 En jou boetie slaan my
 Jou boetie boelie my
 En ek is nie 'n joller nie
 En ek is nie 'n verneuker nie
 Maar jou sussie try my.
 Jou sussie "like" my
 Refrein

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Moervrou by Ddisselblom

Daar's v[G]erf aan my v[C]ingers
Die dos[G]ent vra of ek d[C]om is
Ek se j[G]ou m[D]oer v[C]rou
Ek's n M[G]icheal A[D]nge[C]lo.

En ek is 'n takhaarmens
En ek is 'n oorbelseun
En jou pa jaag my weg
Jou pa se my sleg

En ek is nie 'n Jan-Knaphand
En ek is nie 'n tokkelok
En jou ma skreeu op my
Jou ma verkleineer my.

Ref: Maar [G]ek is 'n g[C]enuine ou
     En [G]ek is so genuine l[C]ief vir jou
     En [G]jy b[D]ly by [C]my
     Want [G]jy is l[D]ief vir [C]my

En ek is nie 'n braaivleis ou
En ek is nie 'n bierpensklong
En jou boetie slaan my
Jou boetie boelie my

En ek is nie 'n joller nie
En ek is nie 'n verneuker nie
Maar jou sussie try my.
Jou sussie "like" my

Refrein

More songs by Ddisselblom

Browse more →