Nikotien en Kafeïen
DdisselblomVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
Sit ek in my stoel
dis vir jou wat ek voel
Ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief
Ek lê hier op my bank
jy's weg so lank
Ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief
Refrein:
Jy's my nikotien en my kafeien
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
Jy's my nikotien en my kafeien
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Ek loop hier in my gang
dis vir jou wat ek verlang
En ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Ek sit hier op my stoep
dis jou naam wat ek roep
ek voel besonders diep
want vir jou het ek so lief
Refrein x3
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Nikotien en Kafeïen by Ddisselblom
Sit ek in my [D]stoel dis vir jou wat ek [A]voel Ek voel besonders [G]diep [G]want vir jou het ek so lief Ek lê hier [D]op my bank jy's weg so l[A]ank Ek voel besonders d[G]iep w[G]ant vir jou het ek so lief Refrein: Jy's my [D]nikotien en my k[A]afeien My h[G]art loop oor as ek jou net weer kan sien Jy's my [D]nikotien en my ka[A]feien [G]Ons twee saam is soos vuur en parafien Ek loop hier in my g[D]ang dis vir jou wat ek ver[A]lang En ek voel besonders d[G]iep Wa[G]nt vir jou het ek so lief Ek sit hier op my st[D]oep dis jou naam wat ek r[A]oep ek voel besonders d[G]iep wa[G]nt vir jou het ek so lief Refrein x3