Skip to content
FreeGuitarTabs

Halley Se Komeet (Bass)

Robbie Wessels
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
As  ek net  meer kan droom
 Van die wind  in die takke
 Van die ou  wilgerboom  op die plaas
Ek  sal alles  verruil  om weer Sondag  na kerk
 Saam met Remi  te huil  vir oulaas
 Koor:
 Ek wens ek sien  weer vir die eerste keer die suiderkruis
 Ek wens my oupa  kan weer Halley se komeet  uitwys
 Soos 'n kindjie  na 'n kinderbybel prentjie  kyk
 Wil ek vir oulaas  weer die stofreen op die grondpad  ruik
 Kan Pinocchio  asseblief nou uit daai walvis  klim
 As Heidi  se oupa net sy snor  wil trim
 Ek wens  ek kan Neels Holgerson laat beter  voel
 Ek wens die reen  wil weer die grondpad op die plaas  verspoel
 Mamma kook  vir ons bokmelk  vanaand
 Smelt vir ons kaas  in die pan
 Vertel  vir my weer  hoe kry Heidi  so seer
 En waar  kom Tautau  vandaan
As  ek net  weer kan glo
 Soos 'n kind  kan vertrou
 Daar is engele  daar bo  wat ons bless
As  ek net  weer kan kyk
 Hoe die vlei  begin loop
 En hoe jou mielies  weer mooi  lyk John West
 Koor:
 Is Remi se apie dan dood
 Of speel hy nogsteed toneel
 Pa is Nonna al terug
 Is dit reen in die lug
 Of het ek myself weer verbeel
 Koor:
 Woorde en musiek: Robbie Wessels
 robbiewessels.com

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Halley Se Komeet (Bass) by Robbie Wessels

[Am] [G] [F]

[Am]As ek [G]net meer kan [F]droom
Van die [Am]wind in die [G]takke
Van die [Am]ou wilger[G]boom op die [F]plaas
[Am]Ek sal [G]alles ve[F]rruil om weer [Am]Sondag na [G]kerk
Saam met [Am]Remi te [G]huil vir [F]oulaas

Koor:
Ek wens ek [Am]sien weer vir die eerste keer die [F]suiderkruis
Ek wens my [C]oupa kan weer Halley se ko[G]meet uitwys
Soos 'n [Am]kindjie na 'n kinderbybel [F]prentjie kyk
Wil ek vir [C]oulaas weer die stofreen op die [G]grondpad ruik
Kan Pi[Am]nocchio asseblief nou uit daai [F]walvis klim
As [C]Heidi se oupa net sy [G]snor wil trim
Ek [Am]wens ek kan Neels Holgerson laat [F]beter voel
Ek wens die [C]reen wil weer die grondpad op die [G]plaas verspoel

Mamma [C]kook vir ons [F]bokmelk van[C]aand
Smelt vir ons [F]kaas in die [C]pan
Ver[F]tel vir my [C]weer hoe kry [F]Heidi so [C]seer
En [F]waar kom [C]Tautau van[G]daan
[Am]As ek [G]net weer kan [F]glo
Soos 'n [Am]kind kan ver[G]trou
Daar is [Am]engele daar [G]bo wat ons [F]bless
[Am]As ek [G]net weer kan [F]kyk
Hoe die [Am]vlei begin [G]loop
En hoe jou [Am]mielies weer [G]mooi lyk John [F]West

Koor:

Is Remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is Nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel

Koor:

Woorde en musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com

More songs by Robbie Wessels

Browse more →