Skip to content
FreeGuitarTabs

Asseblief My Lief

Robbie Wessels
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 Hannes  het gedink hy gaan sy luck probeer
 gewoonlik  hang die sleutel by die agterdeur
 hy weet  dat hy na nege nie sy girl mag steur
 want haar pa  slaap sag en hy laai  altyd die
 haelgeweer
 Dit was twee  uur daardie oggend toe hy haar traai bel
 hy't geweet  hy moet dit eerste vir sy girl vertel
 as sy die storie  moet hoor by haar beste pel
 is dit verby  met Hannes  Nel
 Koor:
 Asseblief  my lief
 Sy's nie naastenby  so mooi  soos jy  nie
 Asseblief my lief
 Ek het regtig  nie bedoel  om haar te vry  nie
 Ek weet  jy sal my nooit weer vertrou  nie
 Ek was vir niemand  nog so lief soos vir jou  nie
 Asseblief  my lief
 Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
 Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
 Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
 wat toevallig langs hom in die pad stop
 Spanner het vir jare in die tronk gebly
 Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
 toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
 word hy deur 'n vragmotor raakgery
 Koor:
 Die storm het bedaar twee maande later
 Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
 In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater
 en sy girlfriend word by die dag kwater
 Koor:(x2)
 Woorde en Musiek: Robbie Wessels
 robbiewessels.com

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Asseblief My Lief by Robbie Wessels

H[F]annes het gedink hy gaan sy luck probeer
gew[Bb]oonlik hang die sleutel by die agterdeur
hy w[C]eet dat hy na nege nie sy girl mag steur
want haar [Bb]pa slaap sag en hy l[C]aai altyd die
haelgew[F]eer

Dit was tw[F]ee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
hy't gew[Bb]eet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
as sy die st[C]orie moet hoor by haar beste pel
is dit ver[Bb]by met H[C]annes Nel  [F]

Koor:

Assebl[F]ief my lief
Sy's nie n[Bb]aastenby so m[C]ooi soos [F]jy nie

Asseblief my lief
Ek het r[Bb]egtig nie be[C]doel om haar te v[F]ry nie
Ek w[Bb]eet jy sal my nooit weer vert[F]rou nie
Ek was vir n[Bb]iemand nog so lief soos vir j[F]ou nie
Assebl[C]ief my lief  [F]

Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop

Spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
word hy deur 'n vragmotor raakgery

Koor:

Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater

Koor:(x2)

Woorde en Musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com

More songs by Robbie Wessels

Browse more →