Slang In Die Gras
Kurt DarrenVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
jy, jy kyk nie meer vir my soos van tevore, jy kyk verby.
Jy reuk nie meer soos Chanel No. vyf nie. Is dit klaar? Is dit klaar?
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie, jy praat verby. Jy
lees al weer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my. Sonder my.
Daar's 'n slang in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my.
Soos'n, vis in die water, voel my oe jy't weggelei.
Daar's'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my.
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.
Vers
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my le en droom nie.
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie.
Nie meer kruis nie.
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer.
Jy kan maar aan beweeg soos sonder my, ek is okey.
Ek's Okey.
Daar's'n slang in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my.
Soos'n, vis in die water, voel my oe jy't weggelei.
Daar's'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my.
En dit reen, reen, reen op jou en my.
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.
La-la-la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la-la-la
En dit reen, reen, reen maar dit's verby.
En dit reen, reen, reen maar dit's okey
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Slang In Die Gras by Kurt Darren
[C]jy,[F] jy[G] ky[C]k nie meer vir my soos van tevore, jy kyk verby. [C]Jy [F]reu[G]k n[Am]ie m[F]eer soos Chanel No. vyf nie. Is dit klaar? Is dit klaar? [C]Jy,[F] jy[G] pr[C]aat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie, jy praat verby. Jy [C]lee[F]s a[G]l w[Am]eer [F]'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my. Sonder my. D[F]aar[C]'s [Am]'n s[F]lan[C]g in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my. [C]Soo[Am]s'n,[F] vi[C]s in die water, voel my oe jy't weggelei. [C]Daa[Am]r's'[F]n w[C]olk voor die volmaan en hy hang oor jou en my. [C]En [F]dit[G] re[C]en, reen, reen maar dit's verby. Vers Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my le en droom nie. Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie. Nie meer kruis nie. Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer. Jy kan maar aan beweeg soos sonder my, ek is okey. Ek's Okey. D[F]aar[C]'s'[Am]n sl[F]ang[C] in die gras en hy dink my aan jou, want jy pik op my. [C]Soo[Am]s'n,[F] vi[C]s in die water, voel my oe jy't weggelei. [C]Daa[Am]r's'[F]n w[C]olk voor die volmaan en hy hang oor jou en my. [C]En [F]dit[G] re[Am]en, reen, reen op jou en my. [F]En [G]dit[C] reen, reen, reen maar dit's verby. La-la-la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la-la-la [C]En [F]dit[G] re[Am]en, reen, reen maar dit's verby. [F]En [G]dit[C] reen, reen, reen maar dit's okey