Af En Af
Kurt DarrenVersion1
90
Chords in this song
Strum
D-DU-UDU
PM PM PM PM
---0--x---0--x----0---0--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--|
---2--x---2--x----2---2--x--| x2
---2--x---2--x----2---2--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
---0--x---0--x----0---0--x--|
Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn,
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie.
Net jy en ek die wagte by die hek
Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie
En nou begin die aksie liefie
.
Af af af en af
gaan al die ligte in die nag nag nag
En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like
Al ken ons nie die woorde nie
Net oh oh oh we oh we oh
Op op op en op
. gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis n lekker lekker lawwe
skop hom tussen deurie pale
.Aand
Ek het jou nou verras en toe jy oë sit
Op daai mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou oë oplig
Dan voel ek heel verlig in my hart
Jy soen my weer en as ek iets wil sê
Soen jy my nog n keer en fluister saggies Ja
In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief.
En nou begin die aksie liefie
.
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op
Ons klink n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
En nou begin die aksie liefie
.
Dis n lekker lekker lawwe
skop hom tussen deurie pale
.Aand
Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.
Readable chord sheet for Af En Af by Kurt Darren
PM PM PM PM ---0--x---0--x----0---0--x--| ---2--x---2--x----2---2--x--| ---2--x---2--x----2---2--x--| x2 ---2--x---2--x----2---2--x--| ---0--x---0--x----0---0--x--| ---0--x---0--x----0---0--x--| [A]Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn, [E]Vyf en twintig rose om die rooiwyn [D]Loftes Versveld was nooit so lekker soos [A]nou n[E]ie. [A]Net jy en ek die wagte by die hek Ek moes [E]wraggies elke liewe toutjie trek Om hierdie[D] aand te reël maar niks is ooit te veel v[A]ir jou nie [E]En nou begin die aksie liefie . [A]Af af af en af gaan al die ligte in die [E]nag nag nag En sag speel daardie liedjie wat ons [D]al twee like Al ken ons nie die woorde nie Net [A]oh oh oh we oh [E]we oh [A]Op op op en op . gaan temperature In my [E]kop kop kop moenie stop met al jou liefde Dis n l[D]ekker lekker lawwe skop hom t[E]ussen deurie pale [A].Aand[E] [A]Ek het jou nou verras en toe jy oë sit Op daai [E]mooi ring in die glas En as ek kyk na hoe jou [D]oë oplig Dan voel ek heel verlig in my ha[A]rt [E] [A]Jy soen my weer en as ek iets wil sê Soen jy my n[E]og n keer en fluister saggies Ja In my li[D]nker oor, dit maak my weer van vooraf ve[A]rlief. [E]En nou begin die aksie liefie . [A]Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op [E]Ons klink n glasie en ek hou jou lippe dop [D]Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou[A] [E]En nou begin die aksie liefie . Dis n l[D]ekker lekker lawwe skop hom t[E]ussen deurie pale [A].Aand