Skip to content
FreeGuitarTabs

Sprokie Vir 'n Stadskind

Koos Du Plessis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
 (original key is )
As  die reen van stof en roet verby  is en  die rook verdwyn
Sal  daar in die sterrelose hemel  `n neon boog verskyn
En  kyk maar goed want as  jy hom vind
 vertel  ek vir jou `n sprokie  my kind
 van `n skatkis  met ou ketting  gebind
aan  die neon boog se punt
Volg  hom elke nag oor swart riviere,  oor kranse van beton
As  jy aanhou stap tien duisend ure  sal jy  dalk daar  kom
Maar  hier moet jy jou nimmer  laat bind
 want  so lui die ou, ou  sprokie my kind
 as jy geluk  en vrede wil  vind
soek  die neon boog se punt
Volg  hom elke nag oor swart riviere,  kyk  nie een  maal om
Dalk  vind jy die land van blou saffiere  en dalk  `n brokkie son

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Sprokie Vir 'n Stadskind by Koos Du Plessis

(original key is [Bb])

[D]As die reen van stof en roet ver[G]by is [D]en die [A]rook [A7]ver[D]dwyn
[D]Sal daar in die sterrelose [G]hemel `n [D]neon [A]boog [A7]vers[D]kyn

[G]En kyk maar goed want [D]as jy hom vind
ver[A]tel ek vir jou `n [D]sprokie my kind
van `n [G]skatkis met ou [D]ketting gebind
[E]aan die neon [A]boog [A7]se [A]punt

[D]Volg hom elke nag oor swart ri[G]viere, oor [D]kranse [A]van [A7]bet[D]on
[D]As jy aanhou stap tien duisend u[G]re sal [D]jy dalk [A]daar[A7] ko[D]m

[G]Maar hier moet jy jou n[D]immer laat bind
wan[A]t so lui die ou, ou[D] sprokie my kind
as jy g[G]eluk en vrede w[D]il vind
[E]soek die neon [A]boog [A7]se [A]punt

[D]Volg hom elke nag oor swart rivi[G]ere, k[D]yk nie [A]een m[A7]aal [D]om
[D]Dalk vind jy die land van blou s[G]affiere en [D]dalk `n [A]brokk[A7]ie [D]son

More songs by Koos Du Plessis

Browse more →