Skip to content
FreeGuitarTabs

Groet Sonder Woorde

Koos Du Plessis
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
Laat  ons nie praat  nie;
die  tyd is  verby.
Niemand is  kwaad nie
en  albei  is vry.
Kom  kyk deur die ruite:
 die nag  staan in blom.
Woorde  hoort buite
 want hartseer  is stom.
Lê  jou kop hier teen  my skouer;
laat  jou hart sy paaie gaan.
Stilweg  word ons wys en ouer-
eendag  sal ons dalk verstaan.
Maar  tot die ryp kraak onder skoene
 wat geen
ander  haard of tuiskoms ken,
gun  ek my nog visioene van een
wat  die hele wêreld  wen.
Jy  hoor my nie meer nie;
ek  sê maar  totsiens.
En  sal jou nie steur  nie;
ek  loop ongesiens,
want  jy is in oorde
waar  drome nog blom.
Ek  groet sonder woorde,
want  hartseer is stom.
want  jy is in oorde
waar  drome nog blom.
Ek  groet sonder woorde,
want  hartseer is stom.
 geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor
 het. Met dank aan Jasper Van Zyl.

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Groet Sonder Woorde by Koos Du Plessis

[G]Laat ons nie pra[C]at nie;
[D]die tyd [G]is verby.
[G]Niemand [C]is kwaad nie
[D]en albei[G] is vry.

[C]Kom kyk deur die ruite:   [G]
die nag[D] staan in blom.        [G]
[G]Woorde hoort buite [C]
want har[D]tseer is stom.        [G]

[G]Lê jou kop hier te[C]en my skouer;
[D]laat jou hart sy paaie g[G]aan.
[G]Stilweg word ons wys en ouer-  [C]
[D]eendag sal ons dalk verstaa[G]n.
[G]Maar tot die ryp kraak onder sko[C]ene
wat geen
[D]ander haard of tuiskoms ken[G],
[G]gun ek my nog visioene van een     [C]
[D]wat die hele wêrel[G]d wen.

[G]Jy hoor my nie meer nie;[C]
[D]ek sê maar[G] totsiens.
[G]En sal jou nie s[C]teur nie;
[D]ek loop ongesien[G]s,
[G]want jy is in oo[C]rde
[D]waar drome nog blom.[G]
[G]Ek groet sonder woord[C]e,

[D]want hartseer is st[G]om.
[G]want jy is in oo[C]rde
[D]waar drome nog blom.[G]
[G]Ek groet sonder woord[C]e,
[D]want hartseer is st[G]om.

geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor
het. Met dank aan Jasper Van Zyl.

More songs by Koos Du Plessis

Browse more →