Skip to content
FreeGuitarTabs

Tiny Town

Fokofpolisiekar
Version1
90

Chords in this song

Strum
D-DU-UDU
In  wrede woede het ek die
 hand wat beheer gebyt
Verwyt  myself op harder en
 harder grond neer  gesmyt
Dis  nou ek wat die leiband  lei
Te  veel verskeur om sulke
argumente  ernstig op te neem
 Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
 My greep op my geloof glip gereeld
My  wonde wonder waar genesing  kom vandaan
Soet  slaap sonder sonde
Soet  slaap sonder  sonde
Soet  slaap sonder sonde vanaand
Miskien  is niks soos wat jy dink dit is  nie
Jou  greep op jou geloof glip gereeld
Jou  wonde wonder waar genesing  kom vandaan
Soet  slaap sonder sonde vanaand
 Reken dit is redelik naby aan die waarheid. Ek't 'n cool app gekry wat song se
 chords net uitspoeg, Chord Detect vir iPhone of iPad, sal probeer bietjie van die
 afrikaanse songs oplaai.
 Vrede!

Source: Songsterr · Rights holder? Request removal.

Readable chord sheet for Tiny Town by Fokofpolisiekar

[Bm] [F#m] [Em] [G] [D] [Gm] [G]

[Bm]In wrede woede het ek die
hand wat beheer [A]gebyt
[E]Verwyt myself op harder en
harder grond n[D]eer gesmyt
[A]Dis nou ek wat die [Gm]leiband le[G]i

[F#m]Te veel verskeur om sulke
[D]argumente ernstig op te neem

Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip ger[Bbaug]eeld
[D]My wonde wonder [A]waar [D]genesing kom vandaan
[D]Soet slaap sonder sonde
[A7]Soet slaap [Em]sonder sonde
[D]Soet slaap sonder sonde vanaand

[Bm] [F#m] [A] [Em] [G] [D] [Edim] [Gm]

[D]Miskien is niks soos wat jy dink dit is[G] nie
[D]Jou greep op jou geloof glip gereeld
[D]Jou wonde wonder [A7]waar [D]genesing kom vandaan
[D]Soet slaap sonder sonde vanaand

Reken dit is redelik naby aan die waarheid. Ek't 'n cool app gekry wat song se
chords net uitspoeg, Chord Detect vir iPhone of iPad, sal probeer bietjie van die
afrikaanse songs oplaai.

Vrede!

More songs by Fokofpolisiekar

Browse more →